Blinkertjies in Pa se baard en ander skitterende stories -

Blinkertjies in Pa se baard en ander skitterende stories

Marieta Nel (Herausgeber)

Buch | Softcover
136 Seiten
2022
Lapa Publishers (Verlag)
978-1-77635-433-7 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur. Ideaal vir die laerskool vir Eerste Addisionele taal graad 4 tot 7! In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Susan Ongansie, Anzil Kulsen, Annerlè; Barnard, Elizabeth Wasserman, Fanie Viljoen ... en nog meer!
’n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur. Ideaal vir die laerskool vir EERSTE ADDISIONELE TAAL graad 4 tot 7!In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Susan Ongansie, Anzil Kulsen, Annerlé Barnard, Elizabeth Wasserman, Fanie Viljoen ... en nog meer!Hierdie versameling is perfek vir onderwysers en leerders vir die kwartaal drie letterkundeprojek wat deel is van die CAPS-kurrikulum. ’n Aparte studiegids sal ook vir onderwysers beskikbaar wees wat addisionele inligting oor die tekste bevat.

Marieta Nel, ’n voormalige onderwyseres, is ’n kenner op die gebied van letterkundeopvoeding op skoolvlak. Sy het verskeie hoog- aangeskrewe studiegidse geskryf en is die medesamesteller van die gewilde kortverhaalbundels Sweef, Skreeu en Die Perfekte Brander.

Erscheinungsdatum
Verlagsort Pretoria
Sprache Afrikaans
Themenwelt Kinder- / Jugendbuch Gedichte / Lieder
Schulbuch / Wörterbuch
ISBN-10 1-77635-433-8 / 1776354338
ISBN-13 978-1-77635-433-7 / 9781776354337
Zustand Neuware
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
Der Klassiker mit den beliebtesten Kinderliedern

von Catrin Frischer

Buch | Hardcover (2023)
FISCHER Sauerländer (Verlag)
19,90