Kruidjie roer my - Antoinette Pienaar

Kruidjie roer my

Buch | Softcover
160 Seiten
2008 | 2nd edition
Umuzi (Verlag)
978-1-4152-0059-9 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel ist leider vergriffen;
    keine Neuauflage
  • Artikel merken
Te midde van 'n suksesvolle verhoogloopbaan waarin sy sterk, aardse vroue uitgebeeld het, gaan Antoinette Pienaar na Mali om haar gedagtes uit te suiwer. Daar doen sy serebrale malaria op wat haar byna laat sterf. Uiters verswak gaan sy huis toe na haar ouers in Beaufort-Wes. Daar hoor sy van 'n ou Griekwa-bossiedokter, oom Johannes Willemse, legendaries vir sy helingskuns. Toe sy by sy plaaswerkershuisie teen die berg op 'n afgelee plaas voor hom staan, se hy: "Hier kom Juffrou nou eers aan!" Want sy is die een van wie hy al byna dertig jaar lank droom dat sy met haar rooi bakkie sou kom sodat hy sy kuns aan haar kon oordra, soos oupa dit na kleinseun tot in die vergete verlede deur sy voorgeslagte heen oorgedra het. Op byna 90 nog rats en sterk genoeg om daagliks die berg in te vaar agter kruie aan, begin oom Johannes haar stadig na liggaam en gees te dokter tot sy weer so blakend gesond soos hy self is.
Erscheint lt. Verlag 8.10.2008
Sprache Afrikaans
Themenwelt Literatur Biografien / Erfahrungsberichte
Sachbuch/Ratgeber Gesundheit / Leben / Psychologie Alternative Heilverfahren
Medizin / Pharmazie Naturheilkunde Phytotherapie
ISBN-10 1-4152-0059-9 / 1415200599
ISBN-13 978-1-4152-0059-9 / 9781415200599
Zustand Neuware
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
die Meridiane des Zen-Shiatsu

von Wilfried Rappenecker; Meike Kockrick

Buch | Hardcover (2023)
Urban & Fischer in Elsevier (Verlag)
79,00
Symptome, Diagnose und Therapie

von Bodo Kuklinski

Buch | Hardcover (2024)
Arkana (Verlag)
49,99