Braai - Hilary Biller, Elinor Storkey, Jenny Kay

Braai

166 moderne resepte om te deel met familie en vriende
Buch
176 Seiten
2008
Struik Publishers (Verlag)
978-1-77007-507-8 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel ist leider vergriffen;
    keine Neuauflage
  • Artikel merken
Braai - 166 moderne resepte om te deel met familie en vriende is 'n wye versameling byderwetse braairesepte vir vandag se leefstyl. Braai is deel van die Suid-Afrikaanse lewenswyse en 'n groot gunsteling as dit kom by familie en vriende onthaal. Of jy nou 'n oop vuur, 'n braaiketel of gasbraaier verkies, die resepte gaan jou aanspoor om uit te kom en die vars lug en puik plaaslike produkte ten beste te geniet. Die eenvoudige uitleg, lieflike foto's en maklike aanwysings maak van die titel 'n heerlike, nuttige hulpmiddel wat ewe veel inslag sal vind by groentjies en ervare braaiers.
Erscheint lt. Verlag 8.9.2008
Zusatzinfo 100 in full colour photographs
Sprache Afrikaans
Maße 190 x 250 mm
Gewicht 872 g
Themenwelt Sachbuch/Ratgeber Essen / Trinken Grundkochbücher
ISBN-10 1-77007-507-0 / 1770075070
ISBN-13 978-1-77007-507-8 / 9781770075078
Zustand Neuware
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
wie du zu Hause die beste Pizza deines Lebens backst

von Sven Teichmann

Buch | Hardcover (2024)
Becker Joest Volk Verlag
28,00
Das Grundkochbuch Mit QR-Codes zu Videos der wichtigsten …

von Hedwig Maria Stuber

Buch | Hardcover (2021)
BLV ein Imprint von GRÄFE UND UNZER Verlag GmbH
34,00