My eerste Afrika-avontuur - Riaan Manser

My eerste Afrika-avontuur

(Autor)

Buch | Softcover
120 Seiten
2022
Lapa Publishers (Verlag)
978-0-637-00311-7 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
Die topverkoper “My first African Adventure” is nou ook beskikbaar in Afrikaans! In September 2003 het Riaan Manser vasbeslote uit Kaapstad gery om die eerste persoon te word wat reg rondom Afrika met ’n fiets te toer. Hy het gedink dit sal hom ’n jaar neem, maar dit het hom meer as twee gekos. Aan die einde van 2005 het hy teruggery Kaapstad toe, 14 kg ligter ná sy 36 500 km reis, deur vier-en-dertig lande. In sy boek vir volwassenes “Around Africa on my bicycle” laat Riaan die leser toe om die geswoeg, opgewondenheid en af en toe se angstigheid van sy reis te herleef

Riaan Manser se opkoms tot prominensie het begin met die ongelooflike wêreld-eerste reis per fiets, reg rondom die Afrika-kontinent. Dit het hom presies twee jaar, twee maande en vyftien dae geneem, alleen en sonder hulp het hy ’n verbysterende 34 500 kilometer deur 34 verskillende lande getrap, waarvan sommige as die gevaarlikste en mees onherbergsame plekke in die wêreld gereken word . Manser se prestasie het aan hom die titel “Out There Adventurer of the Year 2006” besorg en sy eerste boek, “Around Africa on my Bicycle”, het ‘n blitsverkoper geword en geniet steeds groot sukses

Erscheinungsdatum
Illustrationen Martinus Van Tee
Verlagsort Pretoria
Sprache Afrikaans
Maße 210 x 280 mm
Gewicht 300 g
Themenwelt Sachbuch/Ratgeber Natur / Technik Natur / Ökologie
Sachbuch/Ratgeber Sport Motor- / Rad- / Flugsport
Kinder- / Jugendbuch Sachbücher
ISBN-10 0-637-00311-X / 063700311X
ISBN-13 978-0-637-00311-7 / 9780637003117
Zustand Neuware
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
vom Wald her die Welt verstehen. Erstaunliche Erkenntnisse über den …

von Peter Wohlleben; Pierre L. Ibisch

Buch | Softcover (2023)
Ludwig (Verlag)
28,00