En Daar Was Dagga - Heinz Mödler

En Daar Was Dagga

(Autor)

Buch | Softcover
243 Seiten
2019
Naledi (Verlag)
978-1-928426-86-8 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
Die daggaplant (Cannabis sativa) word al vir duisende jare gebruik. Dit is, inderdaad, ’n baie nuttige plant om materiaal en toue mee te vervaardig. Dit is egter die bekendste vir die psigotropiese effekte van dagga seaktiewe bestanddeel, tetrahidrokannabinol (THC).

Die vraag of dagga verslawend is, is nog nie heeltemaal duidelik nie. Baie navorsing word gedoen om korrekte en interessante inligting vir gebruikers, hul naasbestaandes, handelaars en almal wat oor dagga wonder, beskikbaar te stel.

Hierdie handleiding bring die leser op datum met alles wat ons weet aangaande dagga. Slegs wanneer al die feite op die tafel is, is dit sinvol om ’n opinie aangaande hierdie wonder plant , te waag.

Heinz Mödler is ’n mediese spesialis en skrywer. Hierdie is sy vierde boek. Sy skrywes kan ook in die nasionale koerante gevolg word waar hy in sy gereelde rubrieke oor medisyne, wetenskap en vreemde verskynsels wat hom interesseer, skryf. Hy woon in Kaapstad.

Erscheinungsdatum
Verlagsort Tygervalley
Sprache Afrikaans
Maße 153 x 235 mm
Gewicht 500 g
Themenwelt Sachbuch/Ratgeber Gesundheit / Leben / Psychologie Alternative Heilverfahren
Medizin / Pharmazie Naturheilkunde Phytotherapie
Sozialwissenschaften Soziologie
ISBN-10 1-928426-86-7 / 1928426867
ISBN-13 978-1-928426-86-8 / 9781928426868
Zustand Neuware
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
die Meridiane des Zen-Shiatsu

von Wilfried Rappenecker; Meike Kockrick

Buch | Hardcover (2023)
Urban & Fischer in Elsevier (Verlag)
79,00