Vital remains
The true story of the coloured boy behind the wardrobe
Seiten
2017
Naledi (Verlag)
978-0-928316-91-9 (ISBN)
Naledi (Verlag)
978-0-928316-91-9 (ISBN)
- Titel nicht im Sortiment
- Artikel merken
Chris Barnard het die hulp van besonderse mense nodig gehad om voor te bly in die vinnig ontwikkelende wetenskap van oorplanting. Een van hierdie besonderse mense was Winston Wicomb, die donker broer van Randall Wicomb. Hy moes weggesteek word as kind om sy ouers se ras-identiteit van die Apartheidsinspekteurs te versteek. Winston het karre reggemaak en ‘n merkwaardige ontmoeting gehad met Chris Barnard. Winston is aangestel om die apparaat te ontwikkel wat harte lewendig hou vir vervoer. Dit is die storie van ‘n ongewone held; ‘n man wat oorplanting vir ewig verander het en nie die nodige erkenning ontvang het nie. Dit is die storie van volharding en hoop en selfs van liefde.
Facing Surgery with Christ, gepubliseer deur Tate in die VSA. Eugene Terre’Blanche was ‘n memoire/ biografie wat voltooi was kort voor sy moord. Dit het in Afrikaans verskyn is later vertaal na Engels. In April 2013 het EFA 65 Shades of Guilt gepubliseer. Rolbos, ‘n versameling kortverhale, volg daarna. Die biografie Kleur, my lewe, my lied - die lewe van Randall Wicomb was deur Naledi gepubliseer.
Erscheinungsdatum | 13.12.2018 |
---|---|
Verlagsort | Tygervalley |
Sprache | Afrikaans |
Maße | 137 x 213 mm |
Gewicht | 411 g |
Themenwelt | Literatur ► Biografien / Erfahrungsberichte |
Sachbuch/Ratgeber ► Natur / Technik | |
Medizinische Fachgebiete ► Chirurgie ► Herz- / Thorax- / Gefäßchirurgie | |
ISBN-10 | 0-928316-91-2 / 0928316912 |
ISBN-13 | 978-0-928316-91-9 / 9780928316919 |
Zustand | Neuware |
Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Mehr entdecken
aus dem Bereich
aus dem Bereich
Diagnostische und interventionelle Kathetertechniken
Buch (2022)
Thieme (Verlag)
220,00 €
Buch | Hardcover (2022)
Urban & Fischer in Elsevier (Verlag)
270,00 €
Buch | Softcover (2024)
WPV. Wirtschafts- und Praxisverlag
75,00 €