Sasol 300 Maklik Sigbare Voëls in Suider-Afrika - Chevonne Reynolds

Sasol 300 Maklik Sigbare Voëls in Suider-Afrika

Buch | Softcover
168 Seiten
2015
Struik Nature (Verlag)
978-1-77584-172-2 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
Hierdie praktiese, eenvoudige gids tot van die voels in Suider-Afrika wat die meeste gesien word, is gemik op beginner- en selfs juniorvoelkykers. Dit is meer toeganklik as 'n volwaardige veldgids, en baie nuttig met eenvoudige teks, duidelike illustrasies en foto's van 300 van die streeks se voels wat die maklikste te sien is. Vir elke voel bied die boek: Eenvoudige teks met onder meer 'vind dit;' 'identifiseer dit' en 'verstaan dit'; Illustrasies en foto's in volkleur; 'n Verspreidingskaart; Die gewone Afrikaanse naam, wetenskaplike naam en gewone name in Engels en ander Afrika-tale; Gemiddelde grootte en besonderhede oor die nes; Omraamde teks met bykomende inligting vir sommige voels. Hierdie kleurryke, tersaaklike boek met bondige aanwysings vir identifisering behoort groot byval te vind by Suider-Afrikaanse voelkykers en buitelewe-entoesiaste.

Chevonne Reynolds het 'n MSc in bewaringsbiologie aan die Universiteit van die Witwatersrand behaal met navorsing oor veral grasveldvoels. Tans is sy besig met navorsing oor watervoels vir 'n PhD aan die Percy FitzPatrick Institute of African ornithology. Nicholas Tye het 'n MSc in Ekologie aan die Universiteit van die Witwatersrand behaal met navorsing oor voelgemeenskappe binne die KNP. Hy het as ornitoloog vir die provinsiale regering van Noordwes gewerk en is tans 'n klimaatsverandering-konsultant in Kaapstad.

Erscheint lt. Verlag 1.10.2015
Sprache Afrikaans
Themenwelt Sachbuch/Ratgeber Natur / Technik Naturführer
ISBN-10 1-77584-172-3 / 1775841723
ISBN-13 978-1-77584-172-2 / 9781775841722
Zustand Neuware
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
alle Arten Europas, Nordafrikas und Vorderasiens

von Lars Svensson; Killian Mullarney; Zetterström Dan

Buch | Hardcover (2023)
Kosmos (Verlag)
38,00