Eietydse Kruissteek - Caroline Birkett

Eietydse Kruissteek

Projekte Vir Sagte Meubelering
Buch | Softcover
112 Seiten
2001
Metz Press (Verlag)
978-1-875001-58-3 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Keine Verlagsinformationen verfügbar
  • Artikel merken
Kruissteek is n tradisionele naaldwerk, maar dit is veelsydig en nie beperk tot enige spesifieke ontwerpstyl nie.
Hierdie titel bied jou 'n vars kykie op kruissteek en verskaf idees vir stylvolle sagte meubelering. Dit bevat projekte vir elke smaak: van delikate klawerblare op 'n kussing met 'n kant-randjie tot 'n uitbundige brandrissie-ontwerp geborduur op 'n ryk fluweel-rolkussing. Elke hoofstuk skop af met 'n aantal sleutelidees om 'n binneversieringplan te ontwikkel binne en van vier basiese temas: naturrlik, ryk, helder en lig. Daar is altesaam 16 projekte - vier binne elke tema - met variasies by elke projek wat jou wys hoe die ontwerp op verskeie ander artikels soos tafeldoeke en oorgooidekens gebruik kan word. Daar is volledige aanwysings, kleurdiagramme en 'n gare-sleutel vir elke projek, en die vaardigheidsvlak - maklik, intermedier of gevorderd - word duidelik aangetoon. Die laaste hoofstuk bevat duidelike volkleur-illustrasies en praktiese inligting oor materiaal, toerusting, hoe om die diagramme te lees en kruissteek-tegnieke.

Die natuurlike vertrek; die ryk vertrek; die helder vertrek; die ligte vertrek materiaal, toerusting en tegnieke.

Erscheint lt. Verlag 9.1.2001
Zusatzinfo colour photographs
Verlagsort Bellville
Sprache englisch
Maße 218 x 278 mm
Gewicht 435 g
Themenwelt Sachbuch/Ratgeber Freizeit / Hobby Handarbeit / Textiles
ISBN-10 1-875001-58-1 / 1875001581
ISBN-13 978-1-875001-58-3 / 9781875001583
Zustand Neuware
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich