Maak Kinderklere - Fransie Snyman

Maak Kinderklere

Vinning En Maklik

(Autor)

Buch | Softcover
96 Seiten
2001
Metz Press (Verlag)
978-1-875001-54-5 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Keine Verlagsinformationen verfügbar
  • Artikel merken
n Wye verskeidenheid helderkleurige natuurlike materiale is deesdae beskikbaar en gekombineer met hierdie maklik om te volg patrone, kan jy gemaklike lekker om te dra klere vir jou kinders maak.
Dis nie altyd maklik om kinderklere te kry wat prakties sowel as stylvol is nie, en wanneer jy wel daarin slaag, is die klere gewoonlik baie duur. Maar danksy die wonderlike verskeidenheid sterk, kleurryke natuurlike stowwe wat vandag beskikbaar is, is dit 'n plesier om kinderklere te maak. Hierdie titel se patrone en lapkombinasies en uitrustings sal selfs die traagste naaldwerker inspireer om die naaimasjien nader te trek en te begin stik. Daar is iets vir almal van twee tot tien en deur die kledingstukke van die verskillende uitrustings vindingryk te meng en te pas, kan jy jou kind elke dag van die week in 'n ander stel kleure uitdos. Die title het patrone vir elke moontlike kledingstuk van sonrokkies tot sweetpakke, van slaapklere to windejekkers - almal getoets aan die vereiste dat dit maklik en vinnig moet wees om te maak. Die kleure word lekker ruim gesny en jou kind sal heerlik gemaklik daarin kan speel en baljaar.

Lentebloeisels en sonskyn; variasies op 'n tema; herfsrokkies; kortbroeke en tops; prettig en prakties; kortbroeke en T-hempe; blou Maandag; kom kamp saam; swart en wit; kostelik en koel; hoogsomer; strandjakkies; koel trilobalrokkies; wintersrompe en tops; uitgevat; winterwenners; knus en warm; koel en gemaklik; patrone.

Erscheint lt. Verlag 12.1.2001
Zusatzinfo illustrated
Verlagsort Bellville
Sprache englisch
Maße 195 x 260 mm
Gewicht 376 g
Themenwelt Sachbuch/Ratgeber Freizeit / Hobby Kreatives Gestalten
ISBN-10 1-875001-54-9 / 1875001549
ISBN-13 978-1-875001-54-5 / 9781875001545
Zustand Neuware
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
schöpferische Auszeiten für einen freien Kopf, mehr Selbstliebe und …

von Sinah Birkner

Buch | Softcover (2023)
Frech (Verlag)
18,00
ihre Musik, ihr Leben

von Frechverlag

Buch | Softcover (2024)
Frech (Verlag)
19,99
Außergewöhnliches zum Ausschneiden und Collagieren!

von Maria Rivans

Buch | Softcover (2022)
Midas Collection (Verlag)
20,00