4x4 - Jan Joubert

4x4

'n Praktiese Gids Tot Veldry-avonture in Suider Afrika

(Autor)

Buch | Softcover
144 Seiten
1999
Struik Publishers (Verlag)
978-1-86872-293-8 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
This guide provides advice on how to prepare for a successful off-road journey through Southern Africa. It includes coverage of: which vehicle to buy; kitting out a vehicle; off-road driving; getting stuck; camping equipment; and choosing a campsite.
Min reise verg soveel noukeurige beplanning as 'n veldry-toer. Die gids sluit advies in oor die opstel van 'n begroting en 'n reisplan, en oor die keuse van 'n voertuig en hoe om die voertuig toe te rus. Die voorbeeld-begroting en -reisplan, aan die hand waarvan 'n mens jou eie kan opstel, is besonder nuttig. Lesers kry ook leiding op die pad u of liewer van die pad af u met advies oor bestuur in die veld, en oor wat om te doen as 'n mens vasval of as dinge onklaar raak. Die skrywer wys op dinge wat dikwels in die veld breek en verduidelik hoe om vir elke ongeval voorbereid te wees. Die meeste van die tegniese aspekte word duidelik ge?llustreer sodat dit regtig maklik is om te volg. 4x4 'n Praktiese gids tot veldry-avonture in Suider-Afrika gaan egter nie net oor voertuie en veldry nie. Dit sluit heelwat wenke in oor die keuse van 'n kampeerplek en die vind van water, om van al die lekker idees vir die kokery in die kampplek nie eens te praat nie. Verder is daar wenke oor higi?ne, noodhulp en veiligheid. En vir diegene wat nie altyd seker is van bosmaniere nie, is daar allerlei belangrike inligting oor bos-etiket.
Van die nuttigste aspekte van die gids is die lyste met kampeertoerusting, voertuig-onderdele en -gereedskap sowel as persoonlike goedjies wat net eenvoudig ingepak m
Erscheint lt. Verlag 1.4.1999
Zusatzinfo 17 colour photographs
Sprache Afrikaans
Maße 148 x 210 mm
Themenwelt Sachbuch/Ratgeber Sport
Reisen Reiseführer Afrika
ISBN-10 1-86872-293-7 / 1868722937
ISBN-13 978-1-86872-293-8 / 9781868722938
Zustand Neuware
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich

von Muriel Brunswig

Buch | Softcover (2023)
MAIRDUMONT (Verlag)
15,95