Decoupage
'n Praktiese, Stap-vir-stap Gids
Seiten
2001
Metz Press (Verlag)
978-1-875001-16-3 (ISBN)
Metz Press (Verlag)
978-1-875001-16-3 (ISBN)
- Keine Verlagsinformationen verfügbar
- Artikel merken
Ryklik geillustreer met meer as 100 pragtige kleurfotos. Die duidelike stap-vir-stap fotos word aangevul deur gedetailleerde instruksies van al die tegnieke. Die boek is gemik op die beginner sowel as die meer gevorderde handwerker.
Decoupage geniet tans wereldwyd ongekende bloei as gunsteling-tydverdryf. Dit verg min kapitaal, kan tuis gedoen word, en vind aanklank by mense van alle ouderdomme. Dit bied 'n kykie op decoupage as tradisionele kunshandwerk en dek all aspekte van die tydverdryf, van voorbereiding tot spesifieke afwerkings. Die teks is propvol nuttige inligting, wenke en waardevlolle advies, en vertel jou hoe om artikels met 'n professionele voorkoms te maak en algemene slaggate te vermy. Volledige aanwysings word aangevul deur stap-vir-stap foto's van al die tegnieke wat gebruik word. Die titel is geskik vir beginners sowel as meer ervare handwerkers.

Erscheint lt. Verlag | 6.1.2001 |
---|---|
Zusatzinfo | over 90 colour and b&w illustrations |
Verlagsort | Bellville |
Sprache | englisch |
Maße | 195 x 261 mm |
Gewicht | 420 g |
Themenwelt | Sachbuch/Ratgeber ► Freizeit / Hobby ► Kreatives Gestalten |
ISBN-10 | 1-875001-16-6 / 1875001166 |
ISBN-13 | 978-1-875001-16-3 / 9781875001163 |
Zustand | Neuware |
Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Mehr entdecken
aus dem Bereich
aus dem Bereich
schöpferische Auszeiten für einen freien Kopf, mehr Selbstliebe und …
Buch | Softcover (2023)
Frech (Verlag)
18,00 €
Außergewöhnliches zum Ausschneiden und Collagieren!
Buch | Softcover (2022)
Midas Collection (Verlag)
20,00 €