Sakgids: Soogdiere van Suider-Afrika - Chris Stuart

Sakgids: Soogdiere van Suider-Afrika

(Autor)

Buch | Softcover
160 Seiten
2011
Struik Nature (Verlag)
978-1-77007-886-4 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel ist leider vergriffen;
    keine Neuauflage
  • Artikel merken
Hierdie bondige boekie is die ideale sakgids om soogdiere in die streek mee uit te ken. Dis maklik om te gebruik en dek - in verbasende besonderhede - sowat 120 soogdiere, van die kleinste soogdiere (soos vlermuise, klaasneuse en skeerbekmuise) tot die grootste (soos olifante, leeus en renosters) en sluit ook seediersoorte in (soos robbe, dolfyne en walvisse). Met betroubare en kleurvolle illustrasies, bied hierdie gids beknopte inligting oor sleutel-identifiseringswenke, soortgelyke spesies, habitat, gedrag, dieet, dieregeluide, voortplanting, lewensduur, verspreiding en grootte. Duidelike afbeeldings van elke dier, verspreidingskaarte, silhoueette wat diere se relatiewe grootte in verhouding tot die mens aandui en illustrasies van spore en mis, maak hierdie 'n noodsaaklike gids vir sowel toeriste as natuurliefhebbers.

Chris en Mathilde Stuart is die stigters van die African-Arabian Wildlife Research Centre. Hulle is die welbekende outeurs van menige boeke, waaronder Veldgids tot Soogdiere in Suider-Afrika, Field Guide to the Tracks and Signs of Southern and Eastern African Wildlife en Dangerous Creatures of Africa, en het al verskeie wetenskaplike en gewilde artikels oor 'n wye verskeidenheid onderwerpe gepubliseer

Erscheint lt. Verlag 26.8.2011
Sprache Afrikaans
Themenwelt Sachbuch/Ratgeber Natur / Technik Natur / Ökologie
Sachbuch/Ratgeber Natur / Technik Naturführer
ISBN-10 1-77007-886-X / 177007886X
ISBN-13 978-1-77007-886-4 / 9781770078864
Zustand Neuware
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
über 500 faszinierende Gesteine, Minerale, Edelsteine und Fossilien

von Ronald L. Bonewitz

Buch | Hardcover (2023)
DK Verlag Dorling Kindersley
26,95
vom Wald her die Welt verstehen. Erstaunliche Erkenntnisse über den …

von Peter Wohlleben; Pierre L. Ibisch

Buch | Softcover (2023)
Ludwig (Verlag)
28,00