Volledige Fotografiese Veldgids: Voels van Suider-Afrika - Ian Sinclair, Peter Ryan

Volledige Fotografiese Veldgids: Voels van Suider-Afrika

Buch | Softcover
440 Seiten
2009
Struik Nature (Verlag)
978-1-77007-589-4 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
Hierdie fotografiese veldgids tot die voels van Suider-Afrika bevat die grootste en omvattendste versameling foto's van die area in een volume. Die 958 voel spesies wat in Suider-Afrika gevind word, word beskryf en geillustreer asook 'n ekstra 17 spesies van die Suidelike Oseaan en geassosieerde eilande en Antarktika. Meer as 2 500 illustrasies wys die ouderdom en geslag variasies, voels op land en in die lug asook kleure. Teks deur Suid-Afrika se top voel skrywers fokus op identifikasie, roep, habitat en status, broei besonderhede en dieet. Kleur gekoordineerde verspreidingskaarte. Jaarlikse seisoen kolomme wys wanneer spesies daar is en wanneer hulle broei. A-Z gids om groepe op te spoor. Hierdie gids volg die tradisionele spesie volgorde en bring 'n nuwe dimensie na voel identifikasie in Suider-Afrika. Dit sal onvervangbaar wees in die veld.

Ian Sinclair is een van Afrika se voorste voëlkykers en het meer as 20 voëlboeke agter sy naam.

Erscheint lt. Verlag 10.3.2017
Sprache Afrikaans
Themenwelt Sachbuch/Ratgeber Natur / Technik Naturführer
ISBN-10 1-77007-589-5 / 1770075895
ISBN-13 978-1-77007-589-4 / 9781770075894
Zustand Neuware
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
über 100 Fragen & Antworten von den Pilzprofis

von Björn Wergen; Katrin Gilbert

Buch | Softcover (2023)
Eugen Ulmer (Verlag)
12,00