Sterkennis
'n Inleidende Gids Tot Die Heelal
Seiten
2008
Struik Publishers (Verlag)
978-1-77007-625-9 (ISBN)
Struik Publishers (Verlag)
978-1-77007-625-9 (ISBN)
- Titel ist leider vergriffen;
keine Neuauflage - Artikel merken
Sterkennis - 'n Inleidende gids tot die Heelal neem ons op 'n ontdekkingsreis deur ruimte en tyd. Met sprankelende illustrasies en duidelike teks werp dit nuwe lig op die fassinerende wereld van planete, mane, sterre, newels, gravitasiekolke en ander ongelooflike konsepte - tot by die uiteindes van ons kosmos. Suidelike Afrika, met sy wyd uitgestrekte skoon, helder naghemel bied die ideale plek vanwaar die werelde anderkant ons eie bestudeer kan word. Die SALT teleskoop in Sutherland is sprekend hiervan en is onder die baie opwindende fasiliteite wat deur die skrywer ondersoek word. Die moderne wetenskap stel ons in staat om ons sonnestelsel te verken, ons galaksie te karteer en die verste uithoeke van ons heelal te ondersoek.
Erscheint lt. Verlag | 1.12.2008 |
---|---|
Sprache | Afrikaans |
Maße | 215 x 280 mm |
Gewicht | 328 g |
Themenwelt | Sachbuch/Ratgeber ► Natur / Technik ► Weltraum / Astronomie |
ISBN-10 | 1-77007-625-5 / 1770076255 |
ISBN-13 | 978-1-77007-625-9 / 9781770076259 |
Zustand | Neuware |
Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Mehr entdecken
aus dem Bereich
aus dem Bereich
Perspektiven auf die Menschheit
Buch | Hardcover (2024)
Klett-Cotta (Verlag)
25,00 €
auf der Suche nach neuen Planeten und außerirdischem Leben
Buch | Hardcover (2024)
Droemer (Verlag)
24,00 €