Oor berge en dale - Jackie Grobler

Oor berge en dale

Op reis met 'n monumentjagter

(Autor)

Buch | Softcover
224 Seiten
2017
Jonathan Ball Publishers SA (Verlag)
978-1-86842-782-6 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
Daar is nie 'n grondpad te sinkplaat, plaasdraad te hoog of aanwysings te gebrekkig om Jackie Grobler te keer nie. As hy eers 'n monument in sy visier het, sal hy dit vind. In hierdieboek reis hy oor berge en dale van Lichtenburg in Noordwes tot die heuwels van Tabankulu in die Oos-Kaap op soek na interessante monumente en gedenk plekke. Van die monumente is bekend en vertel van groot keerpunte in ons geskiedenis. Ander is weggesteek en bring onbekende verhale in die lig. Grobler reis ondermeer op die spoor van Voortrekker Carel Trichardt deur Mpumalanga en in KwaZulu-Natal gaanhyna die slagvelde van die Anglo-Zoeloeoorlog en hybesoek ook struggle-gedenkplekke. In Gauteng vind hy monumente ter ere van twee van Suid-Afrika se grootste leiers: Nelson Mandela en Jan Smuts. In die Vrystaat soek hy na oorblyfsels van twee konsentrasiekampe en in Limpopo kom hy af op monumente aan 'n Anglo-Boereoorlog kanon (die Long Tom). Sy reise na die Oos-Kaap neem hom na gedenkplekke vir Steve Bikoen in die Wes-Kaap gaan hy op die spoor van die Portugese ontdekkingsreisigers. Elke provinsie sal 'n kaart he wat die monumente aandui. 'n Boek vir liefhebbers van die langpad en vir leunstoel reisigers.

Jackie Grobler is die skrywer van die topverkoper The War Reporter, wat reeds agt keer herdruk is, asook die Afrikaanse vertaling, Oorlog-Beeld (2014). Voor sy aftrede in 2016 was Grobler vir by kans vier dekades 'n dosent in geskiedenis en in erfenis- en kultuur toerisme aan die Universiteit van Pretoria. Dertien boeke oor uiteenlopende onderwerpe het al uit sy pen verskyn. Grobler is 'n aktiewe lid van verskeie organisasies, waaronder die Suid Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.

Erscheinungsdatum
Verlagsort Johannesburg
Sprache Afrikaans
Maße 152 x 233 mm
Gewicht 500 g
Themenwelt Kunst / Musik / Theater
Reisen Reiseberichte Afrika
Geisteswissenschaften Geschichte Hilfswissenschaften
Geisteswissenschaften Geschichte Regional- / Ländergeschichte
Geschichte Teilgebiete der Geschichte Militärgeschichte
ISBN-10 1-86842-782-X / 186842782X
ISBN-13 978-1-86842-782-6 / 9781868427826
Zustand Neuware
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
neueste Manipulationstechniken als Waffengattung der NATO

von Jonas Tögel

Buch | Softcover (2023)
Westend (Verlag)
24,00
Deutschlands Schwäche in der Zeitenwende

von Carlo Masala

Buch | Softcover (2023)
C.H.Beck (Verlag)
18,00

von Wolfgang Schwentker

Buch | Softcover (2023)
C.H.Beck (Verlag)
12,00