Briewe Uit Die Tankwa - Leti Kleyn, Dawid Slinger

Briewe Uit Die Tankwa

Buch | Softcover
184 Seiten
2013
Lapa Publishers (Verlag)
978-0-7993-5189-7 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
'n Koffietafelplesier, lekkerleesboek en 'n inligtinggids ineen oor die geliefde streek wat die Tankwa-Karoo heet Met kaarte en geografiese grense sal mens wel kan bepaal waar le die Tankwa-Karoo. Maar vir Adriaan Oosthuizen kry jy die streek wanneer jy die langste grondpad tussen twee dorpe in Suid-Afrika aanpak, tussen Ceres en Calvinia. Saam met Oosthuizen se foto's vertel Leti Kleyn van haar besoek aan hierdie geliefde stuk land en dit word aangevul deur Dawid Slinger se vertellings en skrywes. Ook die Tankwa-Karoo se mense word aan die woord gestel en so word dit duidelik: Die wereld het 'n hart en 'n gatkant. Hier was oorlog, hier loop 'n spookwa, hier word begrafnis en basaar gehou en geboer en oorleef. Maar die inwoners word min en of die inkommers en naweekboere dit gaan maak, moet mens maar sien. Ek is mos 'n Kronaar is 'n sieraad vir die koffietafel en 'n lekkerleesboek. Dit bevat ook 'n gids vir diegene wat meer oor die Tankwa-Karoo wil lees, gaan kyk en oorbly.
Erscheint lt. Verlag 1.10.2013
Illustrationen Adriaan Oosthuizen
Verlagsort Pretoria
Sprache Afrikaans
Maße 252 x 252 mm
Gewicht 800 g
Themenwelt Literatur Briefe / Tagebücher
Reisen Bildbände Afrika
Reiseführer Afrika Südafrika
ISBN-10 0-7993-5189-X / 079935189X
ISBN-13 978-0-7993-5189-7 / 9780799351897
Zustand Neuware
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
Reisen mit Insider-Tipps

von Dagmar Schumacher; Markus Schönherr

Buch | Softcover (2023)
MAIRDUMONT (Verlag)
15,95
Kapstadt, Garden Route & Winelands

von Elke Losskarn

Buch | Softcover (2024)
Reise-Know-How Verlag
21,90