4x4 Roetes deur Suider-Afrika - MapStudio MapStudio

4x4 Roetes deur Suider-Afrika

met bonus CD
Media-Kombination
224 Seiten
2011
Struik Publishers,South Africa
978-1-77026-292-8 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
4x4-Roetes deur Suider-Afrika kyk in besonderhede na 20 wonderlike 4x4-roetes van oor die hele Suid-Afrika van die gewilde Sederberg- en Richtersveld-streke van Suid-Afrika tot die Namib-woestyn in Namibie en ooswaarts na Lesotho en Mosambiek. Elkeen van die 20 roetes word in fyn besonderhede beskryf met bydraes van bekende 4x4-operateurs, en dit gee die boek 'n unieke perspektief met beskrywings soos gesien deur die oe van plaaslike kundiges. Elke hoofstuk bevat 'n gedetailleerde dag-vir-dag-beskrywing van 'n 4x4-roete tesame met kaarte, kleurfoto's en GPS-roetepunte vir gebruik saam met enige GPS-navigasiestelsel. Die boek is ook propvol inligting oor die plaaslike fauna en flora en bevat interessante feite oor elk van die streke waardeur gereis word asook toeriste-inligting en verblyflyste om oornagverblyf te beplan. Vir die ernstige avonturier - elke hoofstuk gee spesifieke voertuigvereistes, 'n toerustingkontrolelys, toestand van die paaie en waarskuwings, meerdaagse roetes met kundige advies, watter spesiale bestuursvaardighede nodig is, punte vir selfversorging en gedetailleerde afstandtabelle vir elke roete.
Hierdie boek sluit 'n gratis bonus-CD met aflaaibare GPS-roetes en kaarte in.

Cederberg; West Coast; Richtersveld; Namibia Khaudum & Mamili; Northern Namibia; Namaqua eco-trail; Namib Desert tour; Tanzania / Serengeti; Northern Botswana; Southern Zambia; Southern Mozambique; Transkei Wild Coast; Great Limpopo Transfrontier Park; Molopo River trail; Baviaanskloof & Addo; Lesotho.

Erscheint lt. Verlag 11.8.2011
Sprache Afrikaans
Maße 210 x 297 mm
Gewicht 680 g
Themenwelt Reisen Karten / Stadtpläne / Atlanten Afrika
ISBN-10 1-77026-292-X / 177026292X
ISBN-13 978-1-77026-292-8 / 9781770262928
Zustand Neuware
Haben Sie eine Frage zum Produkt?