Sasol Eerste Veldgids tot Paddas van Suider-Afrika - Vincent Carruthers

Sasol Eerste Veldgids tot Paddas van Suider-Afrika

Buch | Softcover
56 Seiten
2018
Struik Nature (Verlag)
978-1-77584-493-8 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
Sasol Eerste Veldgids tot Paddas van Suider-Afrika bied ’n fassinerende blik op die paddas van die streek. Met behulp van volkleurfoto’s en verspreidingskaarte, asook maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene paddas in Suider-Afrika kan identifi seer, kan vasstel waar hulle leef, en meer to wete kom oor hul unieke oorleweings- and voortplantingsgewoontes.

Vincent Carruthers is ’n bekende omgewingskundige en die skrywer van bydraes aan verskillende gesiene publikasies en boeke, onder meer Frogs & Frogging in Southern Africa en Complete Guide to the Frogs of Southern Africa (saam met Louis de Preez), uitgegee deur Struik Nature. Hy dien op die raad van ’n aantal omgewingsorganisasies en is die hoof van ’n bestuurs-konsultasiefirma. In 1989 het die Soölogiese Vereniging van Suider-Afrika die gesogte Stevenson-Hamiltonmedalje aan hom toegeken vir sy bydrae as amateursoöloog.

Erscheinungsdatum
Reihe/Serie Sasol Eerste Veldgids
Sprache Afrikaans
Maße 110 x 165 mm
Themenwelt Sachbuch/Ratgeber Natur / Technik Natur / Ökologie
Naturwissenschaften Biologie Zoologie
ISBN-10 1-77584-493-5 / 1775844935
ISBN-13 978-1-77584-493-8 / 9781775844938
Zustand Neuware
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
vom Wald her die Welt verstehen. Erstaunliche Erkenntnisse über den …

von Peter Wohlleben; Pierre L. Ibisch

Buch | Softcover (2023)
Ludwig (Verlag)
28,00