Gids tot die Naghemel van Suider-Afrika
Seiten
2012
|
2nd edition
Struik Nature (Verlag)
978-1-77007-860-4 (ISBN)
Struik Nature (Verlag)
978-1-77007-860-4 (ISBN)
- Titel ist leider vergriffen;
keine Neuauflage - Artikel merken
Hierdie ten volle hersiene, bygewerkte uitgawe van die gewilde Gids tot die naghemel van Suider-Afrika bevat kleurryke illustrasies, tabelle en diagramme, en bied leiding oor die toerusting wat nodig is om sterre mee waar te neem en nuttige inligting oor die naghemel soos dit vanuit die Suidelike Halfrond te sien is. Verder maak 'n stel sterkaarte wat ontwerp is vir gebruik in Suider-Afrika dit maklik om dwarsdeur die jaar newels, galaksies en sterrehope in gewilde dele van die hemelruim uit te ken.
Dr. Peter Mack is ’n Lid van die Koninklike Sterrekundige Vereniging en was ’n navorsingsgenoot van die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium in Kaapstad tydens die verskyning van Halley se Komeet in 1986. Hy woon in Tucson, Arizona en is betrokke by
Erscheint lt. Verlag | 12.4.2012 |
---|---|
Sprache | Afrikaans |
Themenwelt | Sachbuch/Ratgeber ► Natur / Technik ► Natur / Ökologie |
Sachbuch/Ratgeber ► Natur / Technik ► Weltraum / Astronomie | |
Naturwissenschaften ► Physik / Astronomie ► Astronomie / Astrophysik | |
ISBN-10 | 1-77007-860-6 / 1770078606 |
ISBN-13 | 978-1-77007-860-4 / 9781770078604 |
Zustand | Neuware |
Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Mehr entdecken
aus dem Bereich
aus dem Bereich
über 500 faszinierende Gesteine, Minerale, Edelsteine und Fossilien
Buch | Hardcover (2023)
DK Verlag Dorling Kindersley
26,95 €
Familien und Gattungen einheimischer Pflanzen
Buch | Hardcover (2022)
Haupt Verlag
64,00 €
Klimaschutz zerstört die Wirtschaft! ... und andere Stammtischparolen …
Buch | Softcover (2024)
Komplett-Media (Verlag)
24,00 €