Principles of Anaesthesia for the Undergraduate Student
Sun Press (Verlag)
978-1-920109-82-0 (ISBN)
- Titel nicht im Sortiment
- Artikel merken
Professor Coetzee het matrikuleer aan Paarl Gimnasium en verwerf die graad MB ChB aan die Universiteit Stellenbosch in 1974. Hy registreer as spesialis narkotiseur nadat hy die MMed(Anes) aan US en LKN van die Kollege van Geneeskunde van Suid-Afrika in 1981 verwerf het. In 1982-1983 was hy 'n Nuffield Dominion Trust Scholar aan Oxford Universiteit en verwerf die FFARCS in Ierland. Vanaf 1984 is hy professor in Anestesiologie en 'n eerste PhD word toegeken in 1984, 'n MD in 1987 en 'n tweede PhD in 1994. Gedurende 1991 was hy 'n navorsingsgenoot en Medeprofessor aan die Universiteit Arizona in Tucson, Arizona. Vanaf 1994 registreer hy in die subspesialiteit Intensiewe Sorg by die beroepsraad. Hy was redakteur van 2 boeke, het 115 publikasies geskryf en 157 voordragte by vakkongresse gelewer en is tans die Uitvoerende Hoof van die Departement Anestesiologie en Kritieke Sorg aan US. Sy navorsingsbelangstelling is in die funksie en disfunksie van die veral die hart en longe gedurende narkose en intensiewe sorg.
Erscheint lt. Verlag | 1.7.2008 |
---|---|
Verlagsort | Matieland |
Sprache | englisch |
Maße | 175 x 245 mm |
Themenwelt | Medizin / Pharmazie ► Medizinische Fachgebiete ► Anästhesie |
ISBN-10 | 1-920109-82-X / 192010982X |
ISBN-13 | 978-1-920109-82-0 / 9781920109820 |
Zustand | Neuware |
Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
aus dem Bereich