Terminale Siektes - L. Dilley, F. Clitheroe

Terminale Siektes

Als Wat Jy Wil Weet

, (Autoren)

Buch | Softcover
55 Seiten
2003
Pearson Education South Africa (Verlag)
978-1-86891-209-4 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
Elkeen wat met 'n lewensbedreigende siekte gediagnoseer is, sowel as elke versorger wat verantwoordelik is vir die versorging van 'n terminaal sieke, moet goed ingelig wees oor die verskeie aspekte van gesondheid, dieet en fisiese en geestelike welsyn. Hierdie gids voorsien in daardie behoefte en bespreek die fisiese en emosionele uitdagings van sulke situasies op duidelike en praktiese wyse. Wenke en riglyne, praktiese voorbeelde en maklik verstaanbare sketse, verskaf hierdie gids: inligting oor konvensionele en alternatiewe benaderings wat gevolg kan word om verligting te bring vir die mees algemene ongesteldhede en toestande wat terminale siektes affekteer; wenke vir oefening om fiksheid en welsyn te verbeter; riglyne vir die hantering van die belangrikste kwessies wat terminaal siektes teekom; inligting en raad oor higiene en versorging.

'n Lewensbedreigende siektes - wat nou?; gesonde eet- en drinkgewoontes; verligting van algemene probleme; fiksheid en oefening; higiene en versorging.

Erscheint lt. Verlag 31.1.2003
Reihe/Serie Kerngesondheid
Verlagsort Cape Town
Sprache Afrikaans
Maße 170 x 239 mm
Gewicht 120 g
Themenwelt Medizin / Pharmazie Medizinische Fachgebiete
Medizin / Pharmazie Pflege Palliativpflege / Sterbebegleitung
ISBN-10 1-86891-209-4 / 1868912094
ISBN-13 978-1-86891-209-4 / 9781868912094
Zustand Neuware
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
Praxis, Weiterbildung, Studium

von Susanne Kränzle; Ulrike Schmid; Christa Seeger

Buch | Softcover (2023)
Springer (Verlag)
59,99
Versorgung von Menschen am Lebensende

von Nadine Lexa

Buch | Softcover (2019)
Kohlhammer (Verlag)
19,00