Om tot verhaal te kom - Lizette Rabe

Om tot verhaal te kom

(Autor)

Buch | Softcover
160 Seiten
2019
Lapa Publishers (Verlag)
978-0-7993-9324-8 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
Hierdie boek is jou praktiese skryfgids met inspirasie uit die werk van vele skrywers en praktiese “Maar hoe skryf ek?”-wenke. Skryfterapie is ’n bewese manier om deur verlies en trauma te werk, ongeag wat die aard of omvang van jou trauma is – om amper letterlik “tot verhaal te kom”, selfs al dink jy, jy nie kan skryf nie.
Deur elke dag te skryf - kan jy verhalend tot verhaal kom
Probeer sin maak met sinne wat nie wil sin maak nie. Dis die wese van skryfterapie – of journalling. En dis waarmee hierdie boek jou wil help: om deur jou gebrokenheid jouself te vind.
Hierdie boek is jou praktiese skryfgids met inspirasie uit die werk van vele skrywers en praktiese “Maar hoe skryf ek?”-wenke. Skryfterapie is ’n bewese manier om deur verlies en trauma te werk - ongeag wat die aard of omvang van jou trauma is. Om amper letterlik “tot verhaal te kom”- selfs al dink jy nie jy kan skryf nie.

Prof. Lizette Rabe is ’n bekende en gerespekteerde skrywer, joernalis en akademikus. Daar het al twee boeke uit haar pen verskyn (Rykie: ’n Lewe met woorde en ’n Konstante Revolusie: Naspers, Media24 en Oorgange). Sy was ’n joernalis vir meer as twintig jaar, die laaste daarvan as redakteur van die tydskrif Sarie, waarna sy in 2001 as professor en hoof van die nagraadse departement joernalistiek aan haar alma mater, die Universiteit Stellenbosch, aangestel is. En toe spat haar gekoesterde kring in duisend stukke toe een van haar seuns sterf. Al wat vir haar oorgebly het, was om met woorde te worstel. Woorde moes haar help om sin te maak uit dit wat geen sin meer gemaak het nie, en deur letterlik sinne te maak in ’n poging om “sin te maak” – deur elke dag te skryf – het sy probeer om op ’n manier verhalend tot verhaal te kom.

Erscheinungsdatum
Verlagsort Pretoria
Sprache Afrikaans
Themenwelt Sachbuch/Ratgeber Gesundheit / Leben / Psychologie Lebenshilfe / Lebensführung
Sachbuch/Ratgeber Gesundheit / Leben / Psychologie Psychologie
Medizin / Pharmazie Medizinische Fachgebiete Notfallmedizin
Medizin / Pharmazie Naturheilkunde
ISBN-10 0-7993-9324-X / 079939324X
ISBN-13 978-0-7993-9324-8 / 9780799393248
Zustand Neuware
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
ein Praxishandbuch für Eltern, Lehrer und Therapeuten

von Armin Born; Claudia Oehler

Buch | Softcover (2023)
Kohlhammer (Verlag)
26,00
das Stresskompetenz-Buch: Stress erkennen, verstehen, bewältigen

von Gert Kaluza

Buch | Softcover (2023)
Springer (Verlag)
19,99