Kruie Joernaal - Margaret Roberts

Kruie Joernaal

Buch | Hardcover
160 Seiten
2014
Struik Nature (Verlag)
978-1-77584-064-0 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel ist leider vergriffen;
    keine Neuauflage
  • Artikel merken
Hierdie pragtig ontwerpte joernaal maak nut van Margaret Roberts se welbekende talente vir die maak van beide heilsame natuurlike produkte en delikate illustrasies van die plante en blomme waaraan haar beroep grootliks gekenmerk word. Die gelinieerde bladsye lok jou uit om 'n joernaal te hou, notas te maak, en dies meer, en is liggies versier met klein tekeninkies, vinnige resepte en interessante wenke oor blomme en hul eienskappe.

Margaret Roberts het 'n fassinerende loopbaan in die wereld van gesondheidsleer en tuinmaak geskep. Sy wy haarself aan alle natuurlike dinge wat 'n mens kan opkikker, gesond maak en inspireer, hetsy die skepping van tuine, onderrig oor die wonder van kruie of die kweek van 'n wye verskeidenheid medisinale en voedsame plante by haar kruiesentrum. Sy het reeds verskeie boeke en tientalle artikels oor kruie, gesondheid en tuinmaak gepubliseer en is ook bekend vir haar televisie-aanbiedings en radiopraatjies.

Erscheint lt. Verlag 14.2.2014
Sprache Afrikaans
Themenwelt Sachbuch/Ratgeber Gesundheit / Leben / Psychologie Alternative Heilverfahren
Sachbuch/Ratgeber Natur / Technik Garten
Medizin / Pharmazie Naturheilkunde Phytotherapie
ISBN-10 1-77584-064-6 / 1775840646
ISBN-13 978-1-77584-064-0 / 9781775840640
Zustand Neuware
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
die Meridiane des Zen-Shiatsu

von Wilfried Rappenecker; Meike Kockrick

Buch | Hardcover (2023)
Urban & Fischer in Elsevier (Verlag)
79,00
Symptome, Diagnose und Therapie

von Bodo Kuklinski

Buch | Hardcover (2024)
Arkana (Verlag)
49,99