Tokkelossiebossie en ander dol gedoentes - Phillip de Vos

Tokkelossiebossie en ander dol gedoentes

(Autor)

Buch | Hardcover
96 Seiten
2022
Lapa Publishers (Verlag)
978-1-77635-322-4 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
In die wonderlike tweeling Philip de Vos en Piet Grobler se dertiende boek saam, is daar allerhande dinge wat tussen die bladsye wegkruip: rooikop tokkelossies in tokkelossiebossies, miere met voorname en Aspoestertjie met haar stink tekkies.
In die wonderlike tweeling Philip de Vos en Piet Grobler se dertiende boek saam, is daar allerhande dinge wat tussen die bladsye wegkruip: rooikop-tokkelossies
in tokkelossiebossies, miere met voorname en Aspoestertjie met haar stink tekkies.
Daar is dinge wat jou sal laat lag en dinge wat jou sal laat dink: spinnekoppies
met piepklein hartekloppies, vissies in blikkies en duisendpote met liddorings.
Dit is ’n land waar elke voëltjie sy eie lied het, die land van wie-weet-waar; die
land waar jy oplaas die maan se skemerlig aan ’n wilgerboom se tak kan hang.
Dit is ’n wonderland vir kinders en hulle ma’s en hulle pa’s en hulle ouma- en oupagrootjies.

Philip de Vos is ‘n oud-onderwyser, oud-operasanger, fotograaf en skrywer van Afrikaanse en Engelse gedigte en kinder- en jeugverhale. Hy is veral bekend vir sy ligte rympies asook limerieke. Verder is hy ook ‘n rymvertaler en skrywer en radio-aanbieder van reekse oor klassieke komponiste. Piet Grobler is ’n bekroonde Suid-Afrikaanse skrywer, kunstenaar en illustreerder. Grobler ontvang verskeie nasionale en internasionale toekennings vir sy werk. Hy het reeds meer as sewentig boeke geïllustreer.

Erscheinungsdatum
Illustrationen Piet Grobler
Verlagsort Pretoria
Sprache Afrikaans
Maße 210 x 280 mm
Themenwelt Literatur Comic / Humor / Manga Humor / Satire
Kinder- / Jugendbuch Gedichte / Lieder
ISBN-10 1-77635-322-6 / 1776353226
ISBN-13 978-1-77635-322-4 / 9781776353224
Zustand Neuware
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
neues vom Menschenverstand in hysterischen Zeiten

von Monika Gruber; Andreas Hock

Buch | Hardcover (2024)
Piper (Verlag)
22,00
Verbotene Süßigkeiten, erlaubte Morde und andere Kuriositäten aus …

von Dallan Sam; Patrick Burow

Buch | Softcover (2022)
Ullstein Taschenbuch Verlag
12,99