Taalkundige essays
'n Gerf uit die vroegskemer
Seiten
2017
Sun Press (Verlag)
978-1-928357-48-3 (ISBN)
Sun Press (Verlag)
978-1-928357-48-3 (ISBN)
- Titel nicht im Sortiment
- Artikel merken
Hierdie bundel bevat oorspronklike navorsing van ’n baie hoe gehalte. In elkeen van die agt hoofstukke kom daar ’n besondere bydrae na vore. Die bydraes bied ’n nuwe perspektief op relevante aspekte van Afrikaans. Dis ’n kombinasie van oorspronklike (nuwe) navorsing, die herbewerking van vroeer gepubliseerde werk, asook die verwerking van lesings en referate. Die bydraes in die bundel dra by om onontginde terreine te ondersoek en ander te verfyn in die lig van nuwe insigte. Dit is waardevolle leesstof vir nagraadse studente en veral ook vir kundiges in die betrokke vakgebied.
Erscheinungsdatum | 20.09.2018 |
---|---|
Verlagsort | Matieland |
Sprache | Afrikaans |
Maße | 175 x 245 mm |
Gewicht | 500 g |
Themenwelt | Literatur ► Essays / Feuilleton |
Geisteswissenschaften ► Sprach- / Literaturwissenschaft ► Anglistik / Amerikanistik | |
Geisteswissenschaften ► Sprach- / Literaturwissenschaft ► Literaturwissenschaft | |
Geisteswissenschaften ► Sprach- / Literaturwissenschaft ► Sprachwissenschaft | |
ISBN-10 | 1-928357-48-2 / 1928357482 |
ISBN-13 | 978-1-928357-48-3 / 9781928357483 |
Zustand | Neuware |
Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Mehr entdecken
aus dem Bereich
aus dem Bereich
Poetik eines sozialen Urteils
Buch | Hardcover (2023)
De Gruyter (Verlag)
59,95 €
Entzauberung und Faszination des Immergleichen in Literatur und Film
Buch | Softcover (2024)
Springer Fachmedien Wiesbaden GmbH (Verlag)
84,99 €
Buch | Softcover (2024)
belleville (Verlag)
20,00 €