PACK OF 10_Ja Kleuter Bybelstories oor God se Grootheid (mini) -  Christian Media Publishing

PACK OF 10_Ja Kleuter Bybelstories oor God se Grootheid (mini)

Media-Kombination
2021
CMP KIDS
978-1-991257-14-7 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
'n Pak van tien Ja! Kleuter Bybelstories oor God se Grootheid minis.

Die kleurvolle geïllustreerde Ja! KIeuter Bybelstorieboek oor God se grootheid sluit vyf Bybelstories in uit die Ja! Kleuter Bybelstorie-reeks. Elke storie verduidelik die tema van God se grootheid op 'n praktiese manier aan kinders.

Inhoudsopgawe: 1. My God is so groot 2. Niks is vir God onmoontlik nie 3. God is baie sterker as Baäl 4. Vyf brode en twee vissies 5. Daar is niemand soos Jesus nie

Elke storie word vergesel deur 'n gebed om kinders te help om 'n verbinding met God te maak, en 'n Christelike waarde wat die storie versterk. Die gewilde Ja! KIeuter Bybelstorie-reeks is ontwikkel met die inagneming van jou kind se ontwikkelingsfases en unieke temperament. Dit help met geloofsvorming, woordeskat sowel as leesvaardighede én emosionele ontwikkeling.

Voorstelle om hierdie boek saam met jou kind te geniet: Lees die Bybelstorie en gesels dan oor die storie en Christelike waardes met jou kind. Sê die gebed saam met jou kind op.
Erscheint lt. Verlag 1.1.2021
Reihe/Serie YesKids Bible Series
Illustrationen Lilani Brits
Zusatzinfo Illustrations, color
Sprache Afrikaans
Maße 110 x 150 mm
Gewicht 350 g
Themenwelt Kinder- / Jugendbuch Sachbücher Religion / Philosophie / Psychologie
ISBN-10 1-991257-14-7 / 1991257147
ISBN-13 978-1-991257-14-7 / 9781991257147
Zustand Neuware
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich