PACK OF 10_Ja Kleuter Bybelstories oor Gebed -  Christian Media Publishing

PACK OF 10_Ja Kleuter Bybelstories oor Gebed

Media-Kombination
2021
CMP KIDS
978-1-991257-13-0 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
'n Pak van tien Ja Kleuter Bybelstories oor Gebed minis.

Die kleurvolle geïllustreerde Ja! KIeuter Bybelstorieboek oor gebed sluit vyf Bybelstories in uit die Ja! Kleuter Bybelstorie-reeks. Elke storie verduidelik die krag van gebed op 'n praktiese manier aan kinders.

Inhoudsopgawe: 1. God luister na jou gebed 2. Praat, Here, ek luister 3. Slim Salomo 4. Daniël 5. Jesus word nou groot

Elke storie word vergesel deur 'n gebed om kinders te help om 'n verbinding met God te maak, en 'n Christelike waarde wat die storie versterk. Die gewilde Ja! KIeuter Bybelstorie-reeks is ontwikkel met die inagneming van jou kind se ontwikkelingsfases en unieke temperament. Dit help met geloofsvorming, woordeskat sowel as leesvaardighede én emosionele ontwikkeling.

Voorstelle om hierdie boek saam met jou kind te geniet: Lees die Bybelstorie en gesels dan oor die storie en Christelike waardes met jou kind. Sê die gebed saam met jou kind op.
Erscheint lt. Verlag 1.1.2021
Reihe/Serie YesKids Bible Series
Illustrationen Lilani Brits
Zusatzinfo Illustrations, color
Sprache Afrikaans
Maße 110 x 150 mm
Gewicht 350 g
Themenwelt Kinder- / Jugendbuch Sachbücher Religion / Philosophie / Psychologie
ISBN-10 1-991257-13-9 / 1991257139
ISBN-13 978-1-991257-13-0 / 9781991257130
Zustand Neuware
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich