PACK OF 10_Ja Kleuter Bybelstories oor Jesus (mini) -  Christian Media Publishing

PACK OF 10_Ja Kleuter Bybelstories oor Jesus (mini)

Media-Kombination
2021
CMP KIDS
978-1-991257-15-4 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
'n Pak van tien Ja Kleuter Bybelstories oor Jesus minis.

Die kleurvolle geïllustreerde Ja! KIeuter Bybelstorieboek oor Jesus sluit vyf Bybelstories in uit die Ja! Kleuter Bybelstorie-reeks. Elke storie gaan oor die wonderlike storie en karakter van Jesus.

Inhoudsopgawe: 1. Jesus word gebore 2. Hier kom Koning Jesus 3. Die Kruis 4. Jesus staan uit die dood op 5. Jesus gaan terug huis toe

Elke storie word vergesel deur 'n gebed om kinders te help om 'n verbinding met God te maak, en 'n Christelike waarde wat die storie versterk. Die gewilde Ja! KIeuter Bybelstorie-reeks is ontwikkel met die inagneming van jou kind se ontwikkelingsfases en unieke temperament. Dit help met geloofsvorming, woordeskat sowel as leesvaardighede én emosionele ontwikkeling.

Voorstelle om hierdie boek saam met jou kind te geniet: Lees die Bybelstorie en gesels dan oor die storie en Christelike waardes met jou kind. Sê die gebed saam met jou kind op.
Erscheint lt. Verlag 1.1.2021
Reihe/Serie YesKids Bible Series
Illustrationen Lilani Brits
Zusatzinfo Illustrations, color
Sprache Afrikaans
Maße 110 x 150 mm
Gewicht 350 g
Themenwelt Kinder- / Jugendbuch Sachbücher Religion / Philosophie / Psychologie
ISBN-10 1-991257-15-5 / 1991257155
ISBN-13 978-1-991257-15-4 / 9781991257154
Zustand Neuware
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich