PACK OF 10_Ja! KIeuter Bybelstories oor Liefde (mini) -  Christian Media Publishing

PACK OF 10_Ja! KIeuter Bybelstories oor Liefde (mini)

Media-Kombination
24 Seiten
2018
CMP KIDS
978-1-991257-16-1 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
'n Pak van tien Ja! KIeuter Bybelstorieboek oor God se liefde minis.

Die kleurvolle geïllustreerde Ja! KIeuter Bybelstorieboek oor God se liefde sluit vyf Bybelstories in uit die Ja! Kleuter Bybelstorie-reeks. Elke storie verduidelik die tema van God se liefde op 'n praktiese manier aan kinders.

Inhoudsopgawe: 1. God gee kos en water 2. Nehemia help om Jerusalem weer mooi te maak 3. Jona wil nie na God luister nie 4. Die pappa met die oop arms 5. Jesus het sy vriende lief

Elke storie word vergesel deur 'n gebed om kinders te help om 'n verbinding met God te maak, en 'n Christelike waarde wat die storie versterk. Die gewilde Ja! KIeuter Bybelstorie-reeks is ontwikkel met die inagneming van jou kind se ontwikkelingsfases en unieke temperament. Dit help met geloofsvorming, woordeskat sowel as leesvaardighede én emosionele ontwikkeling.

Voorstelle om hierdie boek saam met jou kind te geniet: Lees die Bybelstorie en gesels dan oor die storie en Christelike waardes met jou kind. Sê die gebed saam met jou kind op.
Erscheint lt. Verlag 1.11.2018
Reihe/Serie YesKids Bible Series
Illustrationen Lilani Brits
Zusatzinfo Illustrations, color
Sprache Afrikaans
Maße 110 x 150 mm
Gewicht 350 g
Themenwelt Kinder- / Jugendbuch Sachbücher Religion / Philosophie / Psychologie
ISBN-10 1-991257-16-3 / 1991257163
ISBN-13 978-1-991257-16-1 / 9781991257161
Zustand Neuware
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich