Ben en die boelies - Zuléka Smit

Ben en die boelies

(Autor)

Buch | Softcover
32 Seiten
2024
Luca (Verlag)
978-1-77988-022-2 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
Ben word geteister deur nie net een nie, maar twee boelies by die skool. Die rooikop-tweeling maak hom baie bang en ongelukkig en hy wil nie eers meer skool toe gaan nie. Mamma herinner Ben dat hy nooit hoef bang te wees as Jesus by hom is nie en dat daar ander maniere is om boelies te hanteer.
Zuléka Smit se pragtige storie bespreek die sensitiewe tema van boelies, veral by skole, en is gebaseer op haar baie jare van ondervinding in die onderwys en ook haar ervaring met haar eie kinders.

Zuléka Smit is ’n lief-vir-die-lewe kindertuin-onderwyseres en motiveringspreker met ’n passie vir jongmense en skryf. Gebore in Kroonstad, maar geswore Bolander wat haar matriek aan die Hoërskool Albertinia voltooi het, het Zuléka ná skool haar B.Ed onderwysgraad cum laude aan die Kaapse Technikon Wellington Kampus behaal. Sy begin haar loopbaan by Klein Boishaai in die Paarl waar sy reeds die afgelope 15 haar lewe daaraan wy om klein mensies voor te berei vir die lewe en ’n stewig fondasie te lê in hul lewens. Sy is tans voltyds koshuismoeder by ’n hoërskool waar sy haar passie vir die opvoeding en leiding van jongmense verder uitleef. Zuléka is by uitstek ’n familiemens en is getroud met Johan. Hulle het 2 pragtige kinders, Karli en Heini.

Erscheinungsdatum
Sprache Afrikaans
Themenwelt Kinder- / Jugendbuch Bilderbücher
Kinder- / Jugendbuch Spielen / Lernen
ISBN-10 1-77988-022-7 / 1779880227
ISBN-13 978-1-77988-022-2 / 9781779880222
Zustand Neuware
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
was ist nur mit Mama los?

von Erdmute von Mosch

Buch | Hardcover (2024)
BALANCE Buch + Medien Verlag
22,00
Ein Buch für Kinder mit abwesenden Vätern

von Regina Deertz

Buch | Hardcover (2022)
Mabuse (Verlag)
18,00