Die meisie met uitroeptekens in haar oë - Jaco Jacobs

Die meisie met uitroeptekens in haar oë

en ander stories

(Autor)

Buch | Softcover
160 Seiten
2021
Pan Macmillan South Africa Children's Books (Verlag)
978-1-77625-038-7 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
Of jy nou glo in die noodlot of blote geluk of liefde met die eerste oogopslag, alle liefdesverhoudings moet iewers begin. Dié bundel bevat verhale oor eerste ontmoetings deur gevestigde skrywers soos Jaco Jacobs, Zelda Bezuidenhout, Refiloe Moahloli en Sally Partridge en nuwe stemme soos Cliffordene Norton en Mercy Kannemeyer.

Die verhale is soms romanties, soms snaaks, soms alledaags, soms buitengewoon ... en die eindes meestal gelukkig. Die bundel is ryk aan diversiteit en bied ’n verskeidenheid wat betref identiteit, karakters en agtergronde.

Jaco Jacobs is the author of more than 260 books and more than a million copies of his books have been sold. His work has been awarded 46 times. His books have been translated into English, Dutch, Italian and Portuguese. He has been nominated for the Carnegie Medal twice and two of his books have been adapted to film. Jaco lives in Bloemfontein with his wife, Elize, their daughters, Mia and Emma, three dogs, a cat and a pet python. Refiloe Moahloli is passionate about writing stories that bring out the best in the human spirit, stories where children and the inner child in adults can identify and celebrate themselves. Refiloe grew up in Mthatha in the Eastern Cape. She has a Bachelor of Commerce degree in Information Systems from the University of Witwatersrand and spent the early part of her career navigating the corporate world. An eye-opening assignment to Mumbai eventually led to her pursuing her dream of becoming a full-time writer. She currently lives and works in Johannesburg. Zelda is in Zambië gebore en het op Henneman in die Vrystaat grootgeword. Sy het niks van skool gehou nie en het baie gesukkel met wiskunde en wetenskap. Sy kry nou nog gereeld wiskunde-nagmerries. Zelda studeer kommunikasiekunde aan die Noordwes-Universiteit en werk vir etlike jare as ’n kopieskrywer wat oor alles van petrol tot parfuum moet skryf. Op 56-jarige ouderdom volg sy uiteindelik haar skryfdrome en debuteer met ‘n roman vir volwassenes. Twee tienerboeke volg kort daarna en in 2019 is sy ook naaswenner in RSG se radiodramakompetisie. Zelda woon op Parys in die Vrystaat saam met haar man, Izak, haar 19-jarige dogter, Mia en twee honde. Wanneer sy nie skryf of lees nie, stap sy graag of beplan vakansie waarvoor sy nie geld het nie en wat selde realiseer. Cliffordene is ’n skrywer, dromer en trotse hondema (en assistent) van Lola en Ramsey. Sy is van die klein dorpie Barkly-Wes in die Noord-Kaap waar sy op 15-jarige ouderdom begin het om liefdesverhale met die hand te skryf. Sy het haar professionele loopbaan by Volksblad begin nadat sy haar BA honneurs in joernalistiek in 2013 aan die Noordwes-Universiteit, Potchefstroom, voltooi het. Sy woon tans in Potchefstroom en werk vir haar almal mater. Sy hou van lees en toepaslike sarkasme, en is verslaaf aan springmielies en 'n goeie koppie koffie. Sy skryf graag kortverhale, waarvan meer as dertig op Litnet en in Huisgenoot, Kuier, Vrouekeur en verskeie bundels gepubliseer. Haar debuut, Om jou te ken, het in 2022 verskyn.

Erscheinungsdatum
Co-Autor Refiloe Moahloli, Zelda Bezuidenhout, Sally Partridge, Cliffordene Norton
Sprache Afrikaans
Maße 133 x 203 mm
Themenwelt Kinder- / Jugendbuch
ISBN-10 1-77625-038-9 / 1776250389
ISBN-13 978-1-77625-038-7 / 9781776250387
Zustand Neuware
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
Oxford Resources for IB DP

von Andrew Allott

Buch | Softcover (2023)
Oxford University Press (Verlag)
38,65