Baba se eerste woorde: Baba se Eerste-Reeks

Baba se eerste woorde: Baba se Eerste-Reeks

Buch | Hardcover
8 Seiten
2018
Lapa Publishers (Verlag)
978-0-7993-8400-0 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel ist leider vergriffen;
    keine Neuauflage
  • Artikel merken
Hierdie reeks helder, stewige kartonboekies is die perfekte wegspringplek om jou baba aan die wonderwereld van boeke en aan eenvoudige eerste konsepte bekend te stel. Daar is vier titels in die reeks: Kleure, Wilde diere, Plaasdiere en Woorde.
Hierdie reeks helder, stewige kartonboekies is die perfekte wegspringplek om jou baba aan die wonderwêreld van boeke bekend te stel. Daar is vier titels in die reeks wat babas aan verskillende eerste sleutelkonsepte bekend stel: Kleure, Wilde diere, Plaasdiere en Woorde.

Kleure
Leer meer oor kleure met hierdie pragtige kartonboekie vol helder kleurfoto’s van alledaagse dinge. Dié interaktiewe bevat ook ’n spieëltjie waarin babas hulself kan sien.

Wilde diere
Stel jou baba aan die vriendelike diere in hierdie prettige kartonboek bekend. Van leeuwelpies tot olifante en sjimpansees, is daar foto’s van verskillende diere op elke bladsy, en eenvoudige vrae om te lees en te deel.

Plaasdiere
’n Eerste kennismaking met plaasdiere. Op elke bladsy wag verskillende babadiere waarmee jy kan kennis maak. Kyk na die helderkleurige foto’s en leer die woorde in hierdie fantastiese eerste diereboek waarop kleintjies versot sal wees.

Woorde
Van speelgoed tot kos tot diere – stel jou baba bekend aan ’n versameling eerste sleutelwoorde met hierdie prettige kartonboek. Elke nuwe woord wat geleer word, word toegelig met ’n groot, kleurvolle foto en ’n eenvoudige woordetiket, terwyl klein handjies graag die gladde, gevormde bladsyrande sal verken. 
Erscheinungsdatum
Zusatzinfo Volkleur illustrasies
Verlagsort Pretoria
Sprache Afrikaans
Themenwelt Kinder- / Jugendbuch Bilderbücher
Kinder- / Jugendbuch Erstlesealter / Vorschulalter
Kinder- / Jugendbuch Spielen / Lernen Lernen / Lernspiele
ISBN-10 0-7993-8400-3 / 0799384003
ISBN-13 978-0-7993-8400-0 / 9780799384000
Zustand Neuware
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
Das ABC für freche Kinder | Bilderbuch für Kinder ab 3 Jahre

von Manuela Olten

Buch | Hardcover (2024)
rotfuchs (Verlag)
15,00