Twee Vissies En Vyf Brode - Leyah Jensen

Twee Vissies En Vyf Brode

Jesus Se Wonderwerke

(Autor)

Buch | Softcover
52 Seiten
2016
Christian Art Books (Verlag)
978-1-4316-1563-6 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Lieferzeit auf Anfrage
  • Artikel merken
Jeb is 13 jaar oud en die las van armoede maak hom moedeloos. Maar dan ontmoet hy 'n weeskind vol hoop en geloof. Wanneer Jeb sy twee vissies en vyf brode vir Jesus gee om meer as 5 000 mense kos te gee, besef hy dat sy ma al die tyd reg was - in Jesus het ons alles wat ons nodig het.
Jeb is 13 jaar oud. Die las van armoede maak hom moedeloos. Dit lyk egter nie of dit sy ma pla nie - sy neem trouens 'n weeskind, Persimone, in wat nou ook van hulle afhanklik is. Jeb se vriendskap met Persimone groei egter en haar geloof en hoop is aansteeklik. Dan ontmoet hulle vir Jesus en Jeb word self deel van een van Jesus se wonderwerke wanneer hy sy padkos vir Jesus gee. So leer hy dat ons in Jesus alles het wat ons nodig het. Twee vissies en vyf brode vertel die wonderwerk-ver--haal van Jesus wat meer as 5 000 mense kos gegee het. Die boek vorm deel van die Jesus se wonderwerke-reeks. In die reeks ontmoet kinders die mense agter die verhale en ervaar Jesus se wonderwerke saam met hulle terwyl die stories uit die unieke perspektief van 'n kind vertel word. Die volledige Bybelteks oor hierdie wonderwerk verskyn agter in die boek.

Leyah Jensen is in Denemarke gebore. Sy het reeds op hoerskool die U.S. national gold medal of art gewen en met 'n beurs by die Rhode Island School of Design (RISD) studeer en in 1999 gegradueer in kuns en ontwerp. Leyah is tans die kunsdirekteur van Simon & Schuster publishing house in New York. Daniel Fernandez is gebore in Santiago de Chile en woon in Duitsland vandat hy 5 jaar oud is. Hy het al meer as 30 boeke gepubliseer en het al pryse gewen vir kreatiwiteit en kuns.

Erscheinungsdatum
Reihe/Serie Jesus Se WonderwerkeJesus Se Wonderwerke
Verlagsort Vereeniging
Sprache Afrikaans
Maße 165 x 240 mm
Themenwelt Kinder- / Jugendbuch Sachbücher Religion / Philosophie / Psychologie
ISBN-10 1-4316-1563-3 / 1431615633
ISBN-13 978-1-4316-1563-6 / 9781431615636
Zustand Neuware
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
Ein Kinderfachbuch für Kinder psychisch kranker Eltern

von Schirin Homeier

Buch | Hardcover (2020)
Mabuse (Verlag)
28,00