Jesus Maak 'N Dogtertjie Gesond - Cecile Vium Fodor

Jesus Maak 'N Dogtertjie Gesond

Jesus Se Wonderwerke
Buch | Softcover
50 Seiten
2016
Christian Art Books (Verlag)
978-1-4316-1562-9 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Lieferzeit auf Anfrage
  • Artikel merken
Rina het alles waarvan 'n dogtertjie kan droom - maar alles verander wanneer 'n vreeslike siekte haar liggaam begin aanval. Sal Jesus haar kan help? Sal Hy selfs die dood kan oorwin? Jesus maak 'n dogtertjie gesond vertel die wonderwerk-verhaal van die dogtertjie wat Jesus uit die dood opgewek het en vorm deel van die Jesus se wonderwerke-reeks.
Dit lyk of Rina alles het waarvan 'n dogtertjie kan droom - sy's mooi met 'n pragtige geaardheid en haar pa, Jairus, is die leier van die sinagoge en kan alles voorsien wat hulle gesin nodig het. En dan lyk dit of die oulike Caleb in haar belangstel. Maar dan begin 'n vreeslike siekte Rina se liggaam aanval. Hulle gelukkige gesin word uitmekaar geskeur wanneer haar ouers besef geen geld kan haar gesond maak nie. Maar Caleb is vasbeslote om hulp te kry. Hy het immers gesien hoe die groot Timmerman baie mense gesond maak, maar kan Hy die dood self oorwin? Jesus maak 'n dogtertjie gesond vertel die wonderwerk-verhaal van die dogtertjie wat Jesus uit die dood opgewek het. Die boek vorm deel van die Jesus se wonderwerke-reeks. In die reeks ontmoet kinders die mense agter die verhale en ervaar Jesus se wonderwerke saam met hulle terwyl die stories uit die unieke perspektief van 'n kind vertel word. Die volledige Bybelteks oor hierdie wonderwerk verskyn agter in die boek.

Daniel Fernandez is gebore in Santiago de Chile en woon in Duits--land vandat hy 5 jaar oud is. Hy het al meer as 30 boeke gepubliseer en het al pryse gewen vir kreatiwiteit en kuns.

Erscheinungsdatum
Reihe/Serie Jesus Se WonderwerkeJesus Se Wonderwerke
Verlagsort Vereeniging
Sprache Afrikaans
Maße 165 x 240 mm
Themenwelt Kinder- / Jugendbuch Sachbücher Religion / Philosophie / Psychologie
ISBN-10 1-4316-1562-5 / 1431615625
ISBN-13 978-1-4316-1562-9 / 9781431615629
Zustand Neuware
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
Allahs Segen und Frieden seien mit ihm

von Zekiye Gül

Buch | Hardcover (2023)
Erol Medien (Verlag)
10,00