Saggeus Ontmoet Vir Jesus - Leyah Jensen

Saggeus Ontmoet Vir Jesus

Jesus Se Wonderwerke

(Autor)

Buch | Softcover
52 Seiten
2016
Christian Art Books (Verlag)
978-1-4316-1561-2 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Lieferzeit auf Anfrage
  • Artikel merken
Eli is 11 jaar oud en werk vir Saggeus - 'n gierige tollenaar. Wanneer Jesus hulle dorp besoek, is Eli baie opgewonde, maar hy het nooit gedink Saggeus sal die een wees by wie Jesus gaan eet nie! Saggeus ontmoet vir Jesus vertel die wonderlike verhaal van Jesus se persoonlike ontmoeting met Saggeus en vorm deel van die Jesus se wonderwerke-reeks.
Eli is 11 jaar oud en werk vir Saggeus - 'n kort, gierige tollenaar. Wanneer Jesus hulle dorp besoek, is Eli baie opgewonde, maar hy het nooit gedink Saggeus sal die een wees by wie Jesus gaan eet nie! Eli sien self hoe Jesus sy liefde en wonderbaarlike vergifnis vir Saggeus wys en sy hart en hele lewe verander. Hy sien dat almal se harte heel kan word en dat almal vergewe kan word. Saggeus ontmoet vir Jesus vertel die wonderlike verhaal van Jesus se persoonlike ontmoeting met Saggeus. Die boek vorm deel van die Jesus se wonderwerke-reeks. In die reeks ontmoet kinders die mense agter die verhale en ervaar Jesus se wonderwerke saam met hulle terwyl die stories uit die unieke perspektief van 'n kind vertel word. Die volledige Bybelteks oor hierdie wonderlike verhaal verskyn agter in die boek.

Leyah Jensen is in Denemarke gebore. Sy het reeds op hoerskool die U.S. national gold medal of art gewen en met 'n beurs by die Rhode Island School of Design (RISD) studeer en in 1999 gegradueer in kuns en ontwerp. Leyah is tans die kunsdirekteur van Simon & Schuster publishing house in New York. Daniel Fernandez is gebore in Santiago de Chile en woon in Duitsland vandat hy 5 jaar oud is. Hy het al meer as 30 boeke gepubliseer en het al pryse gewen vir kreatiwiteit en kuns.

Erscheinungsdatum
Reihe/Serie Jesus Se WonderwerkeJesus Se Wonderwerke
Verlagsort Vereeniging
Sprache Afrikaans
Maße 165 x 240 mm
Themenwelt Kinder- / Jugendbuch Sachbücher Religion / Philosophie / Psychologie
ISBN-10 1-4316-1561-7 / 1431615617
ISBN-13 978-1-4316-1561-2 / 9781431615612
Zustand Neuware
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
Allahs Segen und Frieden seien mit ihm

von Zekiye Gül

Buch | Hardcover (2023)
Erol Medien (Verlag)
10,00