'n Wonderwerk by 'N Troue - Austin Sailsbury

'n Wonderwerk by 'N Troue

Jesus Se Wonderwerke
Buch | Softcover
50 Seiten
2016
Christian Art Books (Verlag)
978-1-4316-1560-5 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Lieferzeit auf Anfrage
  • Artikel merken
Ben het 'n groot fout gemaak met die hoeveelheid wyn wat hy moes reel vir sy troue. Gaan die fout hulle pragtige dag bederf en hulle familie se reputasie vernietig? Daar is een spesiale Gas op hulle troue wat wel iets kan doen om te sorg dat niks hulle dag gaan bederf nie.
Adi is verskriklik opgewonde. Haar boetie trou - sy kry 'n skoonsussie! Alles lyk perfek en niks sal hulle lek-ker dag bederf nie, tot daar een groot probleem opduik ...Die bruidegom, Ben, het 'n groot fout gemaak met die hoeveelheid wyn wat hy moes reel. Gaan die fout hulle pragtige dag bederf en hulle familie se reputasie vernietig? Gelukkig is daar een spesiale Gas op hulle troue wat wel iets kan doen om te sorg dat niks hulle dag gaan bederf nie. 'n Wonderwerk by 'n troue vertel die verhaal van Jesus se eerste wonderwerk en vorm deel van die Jesus se wonderwerke-reeks. In die reeks ontmoet kinders die mense agter die verhale en ervaar Jesus se wonderwerke saam met hulle terwyl die stories uit die unieke perspektief van 'n kind vertel word. Die volledige Bybelteks oor hierdie wonderwerk verskyn agter in die boek.

Austin Sailsbury is 'n Amerikaanse skrywer en kreatiewe konsultant wat tans in Denemarke woon. Hy werk al meer as 10 jaar in die bediening en die media, en streef daarna om mense te inspireer deur die krag van stories. Hy skryf ook liedjies en toneelstukke vir kinders. Daniel Fernandez is gebore in Santiago de Chile en woon in Duitsland vandat hy 5 jaar oud is. Hy het al meer as 30 boeke gepubliseer en het al pryse gewen vir kreatiwiteit en kuns.

Erscheinungsdatum
Reihe/Serie Jesus Se WonderwerkeJesus Se Wonderwerke
Verlagsort Vereeniging
Sprache Afrikaans
Maße 165 x 240 mm
Themenwelt Kinder- / Jugendbuch Sachbücher Religion / Philosophie / Psychologie
ISBN-10 1-4316-1560-9 / 1431615609
ISBN-13 978-1-4316-1560-5 / 9781431615605
Zustand Neuware
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
Allahs Segen und Frieden seien mit ihm

von Zekiye Gül

Buch | Hardcover (2023)
Erol Medien (Verlag)
10,00