Op ’n stormsee
Ware verhale van Suid-Afrikaanse seereddings
Seiten
2017
Jonathan Ball Publishers SA (Verlag)
978-1-86842-850-2 (ISBN)
Jonathan Ball Publishers SA (Verlag)
978-1-86842-850-2 (ISBN)
- Titel nicht im Sortiment
- Artikel merken
Hier is 'n versameling gewaagde reddings vol drama en gevaar, ter viering van die NSRI se 50ste herdenking. Die stories, wat alles dek van brandende skepe tot haai-aanvalle, van sinkende vistreilers tot hallusinerende vissermanne, gaan oor die mens se konstante stryd teen sommige van die gevaarlikste vaarwaters op aarde. Dit sluit die storie in wat tot die stigting van die NSRI gelei het.
TONY WEAVER is 'n veteraanjoernalis en voormalige assistent-redakteur van die Cape Times. Hy is 'n jare lange bewonderaar en vriend van die NSRI. Die NSRI is 'n liefdadigheidsorganisasie wat lewens op Suid-Afrikaanse waters red en enige mens of dier in nood help, sonder vooroordeel. Tans het die NSRI meer as 1 000 bemanningslede, almal onbetaalde vrywilligers.
Erscheinungsdatum | 23.02.2018 |
---|---|
Verlagsort | Johannesburg |
Sprache | Afrikaans |
Maße | 152 x 233 mm |
Gewicht | 500 g |
Themenwelt | Literatur ► Biografien / Erfahrungsberichte |
Natur / Technik ► Fahrzeuge / Flugzeuge / Schiffe ► Schiffe | |
Geisteswissenschaften ► Geschichte | |
Sozialwissenschaften ► Soziologie | |
ISBN-10 | 1-86842-850-8 / 1868428508 |
ISBN-13 | 978-1-86842-850-2 / 9781868428502 |
Zustand | Neuware |
Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Mehr entdecken
aus dem Bereich
aus dem Bereich
internationales Jahrbuch der Seefahrt
Buch | Softcover (2024)
Koehler in Maximilian Verlag GmbH & Co. KG
23,95 €