Vat jou hele hart - Elkarien Fourie

Vat jou hele hart

Kom saam na die middelkoninkryk

(Autor)

Buch | Softcover
192 Seiten
2017
Naledi (Verlag)
978-0-928316-46-9 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
"Not sex please," se die monnik en toe hy die verbouereerde uitdrukkings op ons gesigte sien, glimlag hy gerusstellend. "Seven is better ...OK?" Tussen misverstande, pogings om die taal en skrif te leer en lokvalle van swendelaars wat daarop uit is om 'n vinnige yuan te maak, is daar die vriendelike vreemdelinge wat soos 'n goue draad deur Elkarien Fourie se ervarings in China loop. Hulle is die "mede"-mense wat uitstaan tussen die gedrang van miljoene in die megastede; wat aanbied om die pad saam te loop eerder as om dit net te verduidelik. Elkarien het Confucius se voorskrif gevolg en haar hele hart saamgeneem op hierdie avontuur wat haar gekies het eerder as andersom.

Elkarien Fourie is 'n vryskutjoernalis wat vroeer aan die redaksie van Beeld en Die Burger verbonde was. Sy het saam met haar man byna nege jaar in China gewoon en gewerk. Vat jou hele hart is haar tweede boek. Haar jeugroman Dans op die rand van 'n krans, het in 2003 verskyn. Die Fouries het in ook Harare, Londen, New York en Wenen (Oostenryk) gewoon waar sy redakteur van die UN Women's Guild se tydskrif was en ook Afrikaans aan die Universiteit van Wenen gedoseer het.

Erscheinungsdatum
Verlagsort Tygervalley
Sprache Afrikaans
Maße 137 x 213 mm
Gewicht 553 g
Themenwelt Literatur Biografien / Erfahrungsberichte
Reisen Reiseberichte Asien
Geisteswissenschaften Religion / Theologie Weitere Religionen
ISBN-10 0-928316-46-7 / 0928316467
ISBN-13 978-0-928316-46-9 / 9780928316469
Zustand Neuware
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich