Nlv Oudio Nuwe Testament, Psalms En Spreuke (4 GB Oudiobybel Op Usb) - Wil Vosloo, Andrie Du Toit

Nlv Oudio Nuwe Testament, Psalms En Spreuke (4 GB Oudiobybel Op Usb)

Nuwe Testament En Psalms & Spreuke
USB Flash Drive
2016
Christian Art Books (Hersteller)
978-1-4316-1530-8 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Lieferzeit auf Anfrage
  • Artikel merken
Hoor die lewende Woord van God soos nog nooit tevore nie met die Bybel Nuwe Lewende Vertaling se oudio-uitgawe op USB. Die uitgawe is 'n woordelikse voorlesing van die volledige Nuwe Testament en Psalms & Spreuke op 'n gerieflike geheuestokkie met sagte agtergrondmusiek.
Hoor die lewende Woord van God soos nog nooit tevore nie met die Bybel Nuwe Lewende Vertaling se oudio-uitgawe op USB. In die spesiale oudio-uitgawe word die volledige Nuwe Testament saam met Psalms en Spreuke van die NLV voorgelees deur Lieb Bester, Petru Wessels, Carel Trichardt, Este Geldenhuys en Rentia van der Bijl. Die melodiee van Liedboekliedere is verwerk as instrumentale agtergrondmusiek. Die digitale formaat verseker goeie kwaliteit klank en die geheuestokkie is maklik om oral saam te dra en kan saam met enige toepaslike toestel gebruik word. Die NLV oudio-uitgawe op USB is bedoel vir reisigers en pendelaars, maar ook elke gelowige op die lewenspad. Dit sal die Woord van God op 'n kragtige en dinamiese wyse kommunikeer. Die NLV: Nuwe lewe. Vir vandag. Vir ewig.
Erscheint lt. Verlag 1.4.2016
Verlagsort Vereeniging
Sprache Afrikaans
Maße 29 x 140 mm
Themenwelt Religion / Theologie Christentum Bibelausgaben / Bibelkommentare
Religion / Theologie Christentum Moraltheologie / Sozialethik
ISBN-10 1-4316-1530-7 / 1431615307
ISBN-13 978-1-4316-1530-8 / 9781431615308
Zustand Neuware
Haben Sie eine Frage zum Produkt?