Dink slank, word slank - Jorgan Harris

Dink slank, word slank

(Autor)

Buch | Softcover
224 Seiten
2013
Struik Lifestyle (Verlag)
978-1-4323-0162-0 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
Moeg vir skale, maatbande, uitmergelende oefening en uithonger-diete? Moeg vir die stryd om gewig te verloor, net om dit weer op te tel? In Dink slank, word slank word die leser wel aangespoor om sy of haar denke geheel en al te vernuwe en te laat gaan van lewenskwessies wat in die pad van 'n gesonde leefstyl en liggaamsgewig staan. Verander jou denke deur hipnose en vergeet van dieet, jouself uithonger en kaloriee tel. Werk deur jou lewenskwessies, leef passievol en verander so jou strewe na 'n slank liggaam. Met 'n gratis CD ingesluit is dit ook moontlik om hipnose prakties toe te pas en so aan jou denkwyse te begin skaaf sodat jy ook sielvol slank kan wees.

Jorgan Harris is 'n kliniese sielkundige met spesiale belangstelling in die ongeloo?ike e?ektiewe tegniek van hipnoterapie. Hy praktiseer reeds 13 jaar by 'n privaat praktyk in Kaapstad en omgewing. Hy het ook breedvoerige navorsing op sy gebied van sielkunde gedoen en is in 2005 genooi om 'n deurbraak in die behandeling van outo-immuniteitssiektes by die Internasionale Kongres van Hipnose in Krakow, Pole, aan te bied. Hy pas alternatiewe en moderne metodes van psigoterapie toe, alhoewel die primere fokus steeds bly op kliniese hipnose as 'n vinnige en e?ektiewe manier om probleme deur te werk.

Terugvoer oor die sielvol slanke weg; Notas; Inleiding; Kollig – die sielvol slanke weg; Mylpaal een: jou padkaart vir hierdie nuwe weg; Mylpaal twee: lig op jou pad: hipnose; Mylpaal drie: die afdraaipaaie – al die leuens rondom verslanking; Mylpaal vier

Erscheint lt. Verlag 13.9.2013
Sprache Afrikaans
Maße 150 x 234 mm
Gewicht 446 g
Themenwelt Sachbuch/Ratgeber Gesundheit / Leben / Psychologie Ernährung / Diät / Fasten
Geisteswissenschaften Psychologie Biopsychologie / Neurowissenschaften
Geisteswissenschaften Psychologie Humanistische Psychotherapien
ISBN-10 1-4323-0162-4 / 1432301624
ISBN-13 978-1-4323-0162-0 / 9781432301620
Zustand Neuware
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
kraftvoll und gesund bleiben! Sicher länger leben!

von Andreas Michalsen; Friedrich-Karl Sandmann

Buch | Hardcover (2024)
Insel Verlag
26,00
Schluss mit Heißhunger, schlechter Haut und Stimmungstiefs – Wie man …

von Jessie Inchauspé

Buch | Softcover (2022)
Heyne (Verlag)
13,00