Erfreg in Suid-Afrika - Juanita Jamneck, C. Rautenbach

Erfreg in Suid-Afrika

Buch | Softcover
336 Seiten
2010
Oxford University Press Southern Africa (Verlag)
978-0-19-598642-6 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
Erfreg in Suid-Afrika bied n ryke bron van, asook n lewendige en toeganklike inleiding tot, die beginsels van die erfreg. Deur die gemeenregtelike, statutere, grondwetlike en verbandhoudende gewoonteregtelike komponente van die erfreg saam te snoer, verskaf hierdie werk alle noodsaaklike gegewens binne die bestek van een omvattende bron. Dit is op die leergang van die voorgraadse LLB-kursus toegespits, om as n deeglike en leersame oorsig van al die belangrike onderwerpe van hierdie dissipline te dien. Dit dek die nuutste regspraak en ontwikkelinge, soos: die Civil Union Act 17 van 2006, die Reform of Customary Law of Succession and Regulation of Related Matters Act 11 van 2009, die uitspraak van die Konstitusionele Hof in Hassam v Jacobs waarin daar erkenning verleen is aan weduwees uit poligiene Moslemhuwelike se reg om intestaat te erf. Erfreg in Suid-Afrika het verskeie eienskappe wat dit nie alleen vir studiedoeleindes waardevol maak nie, maar ook d aarop toegespits is om n onafhanklike, kritiese en denkende omgang met die vakgebied te bevorder.
Die boek is ook n nuttige bron vir regspraktisyns wat opheldering verlang oor nuwe ontwikkelinge binne, of wesenlike beginsels van, die erfreg.
Erscheint lt. Verlag 28.2.2010
Verlagsort Goodwood
Sprache Afrikaans
Maße 168 x 240 mm
Themenwelt Recht / Steuern EU / Internationales Recht
Recht / Steuern Privatrecht / Bürgerliches Recht Besonderes Schuldrecht
ISBN-10 0-19-598642-3 / 0195986423
ISBN-13 978-0-19-598642-6 / 9780195986426
Zustand Neuware
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
steueroptimiert übertragen und den Schenker absichern

von Ludger Bornewasser; Manfred Hacker

Buch | Softcover (2023)
C.H.Beck (Verlag)
14,90
Bürgerliches Gesetzbuch, EuErbVO, ZPO, FamFG, BeurkG, HöfeO, ErbStG, …

von Wolfgang Burandt

Buch | Softcover (2023)
dtv Verlagsgesellschaft
25,90