Insektopedie – Die geheime wêreld van Suider-Afrikaanse insekte
Seiten
2017
Struik Nature (Verlag)
978-1-77584-224-8 (ISBN)
Struik Nature (Verlag)
978-1-77584-224-8 (ISBN)
- Titel nicht im Sortiment
- Artikel merken
Insektopedie le die betowering en ryke verskeidenheid van die wereld van insekte bloot. Dit deurgrond hul fassinerende gedrag en biologie - van paring en broeigedrag, metamorfose en beweging tot sig, reuk, gehoor en hul aanpassings by hitte en koue. 'n Hoofstuk oor superorganismes ondersoek die merkwaardige verskynsel van sosiale gemeenskappe; 'n ander een dek die kritieke rol wat die diertjies speel om die fyn balans van lewe op ons planeet in stand te hou. Die boek sluit af met 'n 60-bladsy geillustreerde veldgids wat die meeste insekordes en hul belangrikste families beskryf. Voorheen as Inseklopedie van Suider-Afrika gepubliseer, maar die nuwe uitgawe is nou grondig hersien en herontwerp, met die nuutste inligting, 'n uitgebreide ID-seksie en 'n paar honderd nuwe foto's.
Dr Erik Holm is 'n emeritus-professor en voormalige Hoof van Entomologie, Universiteit van Pretoria. As produktiewe skrywer het hy al meer as 100 wetenskaplike artikels en agt boeke oor insekte en hul gedrag die lig laat sien, en is hy 'n gereelde medewerker van onder andere Beeld en Landbouweekblad. Hy is ook 'n bekende radiopersoonlikheid en sy weeklikse praatjies oor verskeie radiostasies boei luisteraars al meer as 40 jaar. As deskundige oor ekologie en stelseldenke, dien hy tans as raadgewer vir die landbou-organisasie ZZ2.
Erscheinungsdatum | 01.04.2017 |
---|---|
Sprache | Afrikaans |
Themenwelt | Sachbuch/Ratgeber ► Natur / Technik ► Natur / Ökologie |
Sachbuch/Ratgeber ► Natur / Technik ► Naturführer | |
Schulbuch / Wörterbuch ► Lexikon / Chroniken | |
Naturwissenschaften ► Biologie ► Zoologie | |
ISBN-10 | 1-77584-224-X / 177584224X |
ISBN-13 | 978-1-77584-224-8 / 9781775842248 |
Zustand | Neuware |
Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Mehr entdecken
aus dem Bereich
aus dem Bereich
über 500 faszinierende Gesteine, Minerale, Edelsteine und Fossilien
Buch | Hardcover (2023)
DK Verlag Dorling Kindersley
26,95 €
vom Wald her die Welt verstehen. Erstaunliche Erkenntnisse über den …
Buch | Softcover (2023)
Ludwig (Verlag)
28,00 €
vollständig aktualisierte Neuausgabe mit den zusätzlichen …
Buch | Softcover (2023)
Westend (Verlag)
22,00 €