Proe die Klein-Karoo
Seiten
2015
Struik Lifestyle (Verlag)
978-1-4323-0352-5 (ISBN)
Struik Lifestyle (Verlag)
978-1-4323-0352-5 (ISBN)
- Titel ist leider vergriffen;
keine Neuauflage - Artikel merken
Die Klein-Karoo is bekend vir sy pragtige landskappe, kostradisies, atmosfeer en hartlike mense. Beate Joubert vang die uniekheid van die streek en sy mense in haar resepte in Proe die Klein-Karoo vas. Hierdie unieke resepte wissel van happies en bykosse, brode en soppe tot slaaie, watertandvleisgeregte en braairesepte, asook heerlike nageregte om etes af te sluit. Daar is ook 'n hoofstuk met resepte vir die spens soos pesto, dukkah en blatjangvariasies. Proe die Klein-Karoo is meer as 'n alledaagse kookboek - dit sal lesers aanspoor om kreatief in die kombuis te wees en nuwerwetse maniere van onthaal en dekor toe te pas wanneer familie en vriende opdaag.
Beate Joubert is welbekend aan die televisiegehoor vir haar deelname aan die tweede seisoen van die KykNet-kookkompetisie, 'Kokkedoor'. Sy is die eienaar en bestuurder van die Alfresco Deli op hul familieplaas, Joubert-Tradauw naby Barrydale in die Klein-Karoo, waar sy tradisionele Karoo-disse met 'n kinkel voorsit. Beate het voorheen in wynkelders in die Napa-vallei in die Verenigde State van Amerika gewerk, sowel as in Frankryk. Sy het ook as student ondervinding in verskeie restaurante in Suid-Afrika opgedoen.
Inleiding; Tapas; Trooskos; Kraakvars; Samesyn; Oor die kole; Soetgoed; Ietsie ekstra; Indeks.
Erscheint lt. Verlag | 3.12.2015 |
---|---|
Sprache | Afrikaans |
Themenwelt | Sachbuch/Ratgeber ► Essen / Trinken ► Grundkochbücher |
Sachbuch/Ratgeber ► Essen / Trinken ► Länderküchen | |
Reisen ► Bildbände ► Afrika | |
ISBN-10 | 1-4323-0352-X / 143230352X |
ISBN-13 | 978-1-4323-0352-5 / 9781432303525 |
Zustand | Neuware |
Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Mehr entdecken
aus dem Bereich
aus dem Bereich
deine Lieblingsrezepte - einfach gemacht!
Buch | Hardcover (2023)
Gräfe und Unzer (Verlag)
29,90 €