Davy Samaai: Kampioen van die Struggle
Seiten
2021
Naledi (Verlag)
978-1-928530-03-9 (ISBN)
Naledi (Verlag)
978-1-928530-03-9 (ISBN)
- Titel nicht im Sortiment
- Artikel merken
Die vraag sal altyd gevra word hoe ver sou David Samaai gegaan het as dit nie vir apartheid, en die beperkinge wat die sisteem op hom geplaas het, as hy die luukse van 'n afrigter kon bekostig, as……
Hierdie boek het ontstaan as 'n verhaal oor die lewe van 'n besonderse mens: David Samaai. Maar baie gou besef jy dat dit eintlik 'n boek oor 'n baie besonderse familie, die Samaai-familie woonagtig in Paarl, is. Davy Samaai was 'n legendariese tennisspeler, 'n begaafde musikant, 'n inspirerende skoolhoof of hardwerkende onderwyser. Hy het ook met sy voorbeeld gelei.

Michael le Cordeur is 'n professor en hoof van Kurrikulumstudie aan die Universiteit van Stellenbosch. Voorheen was hy 'n onderwyser, skoolhoof en ' n Insekteur van Onderwys. Hy is 'n gereelde rubriekskrywer en 'n kommentator oor onderwys en het verskeie toekennings ontvang waaronder vyf rektorstoekenings, 'n goue medalje van die Suid-Afrikaanse Akademie, die Universiteit se Kanselierstoekenning (2014) en Mediadenkleiers in 2018 en 2019. Sy vorige boeke sluit in: Die Wellingtonse klopse(2013) en Ons kom van vêr(2016) Halala Suid-Afrika(2019) en Davy Samaai- The people's champion (2021.
Erscheinungsdatum | 29.03.2021 |
---|---|
Verlagsort | Tygervalley |
Sprache | Afrikaans |
Maße | 152 x 222 mm |
Gewicht | 500 g |
Themenwelt | Literatur ► Biografien / Erfahrungsberichte |
Kunst / Musik / Theater ► Musik | |
Sport ► Ballsport ► Tennis | |
ISBN-10 | 1-928530-03-6 / 1928530036 |
ISBN-13 | 978-1-928530-03-9 / 9781928530039 |
Zustand | Neuware |
Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Mehr entdecken
aus dem Bereich
aus dem Bereich
Warum Tennis das schönste Spiel des Lebens ist – und wie du immer …
Buch (2023)
Neuer Sportverlag / Neuer Kunstverlag
24,90 €