Die ABC van gedigte
Seiten
2024
Lapa Publishers (Verlag)
978-0-637-00570-8 (ISBN)
Lapa Publishers (Verlag)
978-0-637-00570-8 (ISBN)
- Titel nicht im Sortiment
- Artikel merken
Hierdie is van die baie vrae wat laerskoolonderwysers het. Met Die ABC van GEDIGTE gaan jy nie net antwoorde op al bogenoemde vrae kry nie, maar jy gaan ook sien hoe om ’n gedig te analiseer, hoe om tematies met gedigte te werk, hoe om gedigte met ander vakke te inkorporeer.
Hoe moet jy ’n gedig in die klas aanbied? Hoe leer jy gedigteterme vir die leerders en wat as die regte terme? Ek het gedigte vir drie grade nodig - waar kry ek dit? Hoe moet ek leerders vir die Eisteddfod voorberei? Hoe leer ek my leerders om gedigte te skryf? Hierdie is van die baie vrae wat laerskoolonderwysers het. Met Die ABC van GEDIGTE gaan jy nie net antwoorde op al bogenoemde vrae kry nie, maar jy gaan ook sien hoe om ’n gedig te analiseer, hoe om tematies met gedigte te werk, hoe om gedigte met ander vakke te inkorporeer, hoe verskillende digvorme lyk en die belangrikste - hoe om dit alles speel-speel te doen, want gedigte is pret! Daar is selfs ’n paar gedigte wat vir kore getoonset is.

Rolien Viljoen hou tans skool by Laerskool Koue Bokkeveld en onderrig vir meer as 18 jaar Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele taal vir graad 4-7. Sy skryf al vir jare artikels vir die Klasgids. Sy is een van die medeskrywers vir Aktiwtietsboek: Die Kein boek van reeks en Werkboek: Op my Planeet wat onlangs verskyn het.
Erscheinungsdatum | 13.02.2024 |
---|---|
Verlagsort | Pretoria |
Sprache | Afrikaans |
Themenwelt | Kinder- / Jugendbuch ► Gedichte / Lieder |
ISBN-10 | 0-637-00570-8 / 0637005708 |
ISBN-13 | 978-0-637-00570-8 / 9780637005708 |
Zustand | Neuware |
Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Mehr entdecken
aus dem Bereich
aus dem Bereich
Der Klassiker mit den beliebtesten Kinderliedern
Buch | Hardcover (2023)
FISCHER Sauerländer (Verlag)
19,90 €
Buch | Hardcover (2022)
SchneiderBuch (Verlag)
14,00 €